Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Vrede, Ontsnap Uit Johannesburg
Vrede Hotel"Die dorp is skoon en redelik stil. Ons was te kort daar om baie van die omgewing te kon sien."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Dew Drop In Garden Cottage"Parys is pragtig en ons sal beslis teruggaan. O's Restaurant is 'n moet vir alle toeriste. Dit was so lekker gewees om buite onder die bome ontbyt te geniet op die oewer van die Vaalrivier."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Wild Fig Accommodation"Peaceful, open spaces and world class places to visit such as Sun City. If you're looking for some peace of mind and a less cluttered holiday, it's good. "
Lynnwood Glen, Ontsnap Uit Johannesburg
Idol@47"Daar is veiligheids "boom" met 24 uur sekuriteitswagte wat mens sommer rustig maak."
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Huys ten Bosch Guest House"Alle studente wat ek teëgekom het was vriendelik en het my as vreemdeling met respek behandel."
Rustenburg Town, Ontsnap Uit Johannesburg
Komodo Guesthouse"Dorp was besig met padwerke en dit was baie deurmekaar."
Erasmuskloof, Ontsnap Uit Johannesburg
Cosy Cottage"Vir iemand wat glad nie vertroud en op my gemak is met die stad nie, was my tydjie in daardie omgewing heel lekker, en ek het baie veilig gevoel, asook was dit nie moeilik om Cosy Cottage te kry nie! Erasmuskloof sal my gou weer sien, want als is lekker naby geleë."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Ek is mal oor Parys. Sal graag permanent daar wil gaan woon. Skoon, netjiese dorpie wat nou vreeslik vinnig uitbrei. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"As jy Dinokeng besoek, het jy die regte voertuig nodig."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Plakkerskampe langs N4 en Optogte wat N4 blokkeer is nogal 'n nagmerrie. Moes 'n ompad ry om daar te kom."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kosmos View Luxury Apartments"I enjoyed the view of the dam. North West Municipality (Madibeng) should fund some areas for renovations (e.g. the tar-road is too small)."
Pretoria Noord, Ontsnap Uit Johannesburg
Delarey Lodge and Guesthouse"Pretoria-Noord is 'n veilige plek vanwaar Pretoria, Hartbeespoort en omliggende omgewing gerieflik verken kan word."
Colbyn, Ontsnap Uit Johannesburg
Petal Faire Cottage"Colbyn is gemaklik naby aan Hatfield area, sowel as meeste ambassades. Baie geskik vir besigheidsreisiger, sowel as toeristebestemming."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Plattelandse dorpies hou altyd besonderse bekoring."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa d AnRe"Baie mooi, rustige en veilige omgewing met naby geleë Brooklyn Mall waar jy alles kan kry wat jy benodig en verskeidenheid restaurante wat goeie waarde vir geld bied. Vinnig en maklik bereikbaar vanaf OR Tambo-lughawe."
Ifafi, Ontsnap Uit Johannesburg
Club Cocomo"Jasmyn padstal is baie oulik en 'n definitiewe moet besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"'n Bestemming vir toeriste/besoekers om op jou lysie te plaas."
Montana, Ontsnap Uit Johannesburg
Batter Boys Boutique Hotel"Netjiese woonbuurt met alle geriewe in nabye omtrek."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Sage Guest Flat"Garsfontein self is nie wat-wonders nie. Maar mens slaap nie oor om Garsfontein te besigtig nie, maar eerder die groter Pretoria-omgewing."
Moreletapark, Ontsnap Uit Johannesburg
Moreleta Cottage B&B"Moreleta het pragtige Jacaranda's en weerspieël 'n gesonde leefstyl."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Die omvang en verskeidenheid van wat beskikbaar is in Parys is moontlik onderbemark. Ons was total onbewus van al die verskillende moontlikhede/natuurskoon en bedrywighede wat onderneem kan word in die omgewing. Het met vorige besoeke slegs die dorpsgebied verken."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Lekker om in die wild te wees, maar die paaie kan bietjie verbeter word en meer diere toegevoeg word."
Riviera, Ontsnap Uit Johannesburg
Goedkoopslaap PTA"Soutpansbergweg is 'n baie besige straat en nogal moeilik om in die verkeer te kom, veral spitstye. Die Launge 45 in Soutpansberg weg is hoogs aan te beveel vir heerlike sakpas etes. "
Moreletapark, Ontsnap Uit Johannesburg
Avenues Pretoria"Good area to be in. Some good places to go and chill. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mirabel Guesthouse"Wow dis 'n baie mooi dorpie en baie interessante winkels en restaurante."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"It's a little difficult to work out what is available beforehand but the self-drive is adequate and is good fun. The booking procedure seems a little haphazard but worked out fine in the end with no problems. The road markings are sometimes a little confusing but overall, the marker system works well. It might be good if the gate staff actually were informed as to where there had been sightings. The general information regarding where the lions, elephants, buffaloes and rhinos could be found was a bit of flannel. I don't think anyone can complain about the cost and the proximity to Johannesburg cannot be over-emphasized. All in all - loved it!"