Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Donkerhoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Soetwaters Gastehuis"Baie rustige omgewing met 'n baie mooi natuurskoon."
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
De Hoek Guesthouse"Baie lekker geëet en gekuier op die oewer van die Wilgerivier."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
Brentwood Lodge"We found this town much better compared to the other surrounding areas we have been to (i.e. outside Vanderbijlpark). This is a small but exciting town for a short-term stay. Fishing at the dam as well as the facilities were pretty good."
Buffelspoort, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Dit was baie lekker, die enigste negatiewe was dat ons glad nie in die aande kon slaap nie, want ons eenheid was naby an die hoofweg en die geraas van die karre, trokke en trein was bietjie erg."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
123"Wonderlike omgewing, veilig met heelwat restaurante, hospitale en skole naby."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
123"Ligging van die area is goed en naby inkopiesentrums, hospitale, skole en 'n rits restaurante."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Cinque Montagne"Die toestand van die dam is kommerwekkend."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Goedgeleë"Lekker restaurante en 'n goeie alternatief vir Clarens wat net te duur geword het vir dit wat jy kry."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Lekker vibe, goeie kos en sommer net 'n lekker wegbreek naweek geniet."
Boshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Gatz Guest House"Jy moet veilig kies. Gaan bly by 'n plek wanneer een van jou vriende alreeds daar geslaap het."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Such accommodating, friendly people and such interesting shops. Had a wonderful time."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"'n Regte weggesteekte skat so op JHB/Pretoria se voorstoep. Sal beslis weer soontoe gaan."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Lekker naweekverblyf vir net 'n afsluit-naweek."
Garsfontein, Ontsnap Uit Johannesburg
Glen Marion Guest House"Baie goed geleë, want dis naby al die bekende winkelsentrums en nog meer."
Elarduspark, Ontsnap Uit Johannesburg
Rest-a-While Guest House"Goeie winkelsentrums wat alles het."