Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Tranquil Haven"Genoeg toeriste-aantreklikhede in die omtrek."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Shumba Valley Guest Farm"Baie min tot geen winkels oop na-ure in Fouriesburg."
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Aanleg Park"Not much to do but fish in the Wilge River. Small farming town. Friendly people."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Paradise Village"Hartebeespoort is a very nice place, but definitely not Paradise Village."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"As`n oud Potch-skolier (Volkie), was ek aangenaam verras met Potch."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Aqua View Riverside Guesthouse" Nee is 'grand', lekker atmosfeer in die dorp met die baie koffiehuise. "
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Huys ten Bosch Guest House"Lekker plek en omgewing, jammer die akkerbome gaan dood!"
Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Beukes Guest House"Potch was altyd so 'n netjiese dorp. Middedorp laat veel te wense oor. Universiteit is 'n Trotse sieraad vir ouers en studente."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Fabel's Bed & Breakfast"'n Baie netjiese dorpie in 'n besige omgewing met vriendelike en behulpsame mense."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Beka Idube"Die een ding wat my wel gepla het, is dat Beka Idube buite die Dinokeng Natuurreservaat val. Ons voel dat ons bietjie om die bos gelei is omdat ons gedink het dat ons binne/naby die reservaat gaan tuisgaan. Dit val wel binne die 'Greater Dinokeng area" - wat eintlik nogal groot is. Ons is baie lief vir die Dinokeng Natuurreservaat en het spesifiek gesoek vir blyplek binne die reservaat; Beka IDube was amper 40 km via 'n grondpad na die Dinokeng Natuurreservaat se "self drive" area. Ons voel dat dit dalk meer promenent op die beskrywing behoort te wees."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Boulders Lodge"Gaan al vir meer as 25 jaar ten minste twee keer per jaar soontoe."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Lesoba Guest Farm"It may not be everyone's cup of tea, but I prefer Fouriesburg to the more touristy Clarens when visiting the region. "
Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg
Molenhof Gastehuis"Aardklop bo! Heerlike kos op die Bult - verskeidenheid vir elke smaak. Die atmosfeer is ongelooflik! Lekker vibe, lekker kos, lekker veilig, sommer net lekker ..."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Doringbos Lodge"Lieflike dorpie met lekker nostalgie, genoeg eetplekke en dis pragtig."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Dinokeng is perfek vir 'n naweekwegbreek. Naby en baie maklik om te bereik. "
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Beka Idube"Dit is lekker naby vir ons om vir 'n naweek weg te gaan."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Parys is besig om stof te skop in die oë van 'n paar ou gevestigde "bestemmingsdorpies". Mooi Parys hou dit hoog."
Kameeldrift-Oos, Ontsnap Uit Johannesburg
Faircity Roodevallei Hotel"Even for "being out in the bush" it was easy to get to restaurants etc. Our purpose was attending the SA Rowing regatta and it was certainly a short distance from the dam which made travelling pleasant. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"Pragtige klein dorpie. Breë straat is vol klein eetplekkies, en kunswinkeltjies."