Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Wilters Guesthouse"Vir 10 jaar was Potch ons kinders se studentedorp. Ons is mal oor Potch en dis regtig 'n lieflike plek. "
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwena Lodge"Mal oor die plek. Het lief geraak vir Potch in die 6 jaar wat ons seun daar studeer het! Het 'n rustige atmosfeer! "
Waverley, Ontsnap Uit Johannesburg
Bateleur Cottage"Lieflike, rustige boomryke omgewing, naby groot winkelsentrums."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Doringbos Lodge"Sal beslis weer gaan. Die mense van Parys is ongelooflik vriendelik en behulpsaam."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Rooison"Dinokeng en Cullinan is dorpies wat op almal se besoeklysie moet wees, dit was great!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Baie sentraal, baie om te doen."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Studios @ Delver"Nogal moeilik om mens se weg te vind aangesien daar nie meer baie straatnaam-aanwysings oor is nie."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
The Willow Tree Guesthouse"A laid-back, secure place with lots of lovely restaurants and most importantly close to the pick of Klerksdorp's schools."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The White Giraffe River Cottage"Ons het behoorlik gesoek na die groot Eifeltoring maar het dit uiteindelik gevind! Alle nodige fasiliteite is op die dorp maar die slaggate bly maar 'n kopseer veral as jy uit die Kaap kom (daar is tekens dat die paaie opgeknap word.) 'n Hoogtepunt vir ons was die vriendelike ontvangs in die huis van Jan Fourie en sy vrou voor die aanvang van ons begeleidende toer in die Vredefortkoepel en omgewing. Dis beslis 'n hoogtepunt en sal nog baie besoekers na die omgewing lok."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwena Lodge"Dit is 'n baie lekker dorp, sal beslis weer gaan kuier, die mense is vriendelik en paaie is maklik om te leer ken 10/10."
Lynnwood, Ontsnap Uit Johannesburg
Maribelle's Bed & Breakfast"Ek geniet Lynnwood. Dis skoon en die verkeer word goed beheer. Alles voel naby, winkelsentrums, restaurante en oor die algemeen blyk die mense vriendelik te wees."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Interessante dorp met oulike winkels en stalletjies."
Panorama, Ontsnap Uit Johannesburg
Sewende Hemel"Panorama is a nice and central sleepover between Limpopo and Bloemfontein. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Studios @ Delver"Op die oomblik met die werk aan die paaie is dit 'n nagmerrie en die gate in die paaie is nie goed vir die motors nie! Dit is egter 'n mooi plekkie!"
Montana, Ontsnap Uit Johannesburg
Batter Boys Boutique Hotel"Baie netjies en skoon, sal my verseker weer sien."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Elegant Manor Guest House"Its close proximity to Sun City and those surrounding amenities make it an ideal stop-over or alternative base for exploring that region."
Sinoville, Ontsnap Uit Johannesburg
Molopoview Gastehuis"GREAT PLACES TO SHOP DOWN THE ROAD AND VERY CENTRAL :-)"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Pragtige omgewing met baie aktiwiteite om jou mee besig te hou."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Ou Pastorie"Heerlike skoon lug en pragtige berge. Die dorp is stil, skoon en sentraal geleë om al die besienswaardighede in die omgewing te besoek."