Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Dis 'n lieflike naweekwegbreek van Pretoria af."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Umbabala Bush Camp"Pragtige omgewing met baie om te doen. Baie damme en natuurgebiede om te besoek."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Wegkomkans B&B"Pleasant drive and manageable distance from Johannesburg. We enjoyed wandering around, looking at the sites and everyone was helpful and friendly. I preferred the atmosphere to the busier and more commercially orientated Clarens and would definitely consider coming back."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Kreatiewe Harelus-mark, wonderlike winkeltjies, vriendelike mense en baie mooi natuurskoon! "
Waverley, Ontsnap Uit Johannesburg
Waverleysrest"Alhoewel dit baie uitgebrei het in Waverley met die jare is dit nog steeds rustig met skoon omgewing. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mistique Waters"Nice place to visit with lots of quaint shops and places to eat and visit. There are also many other activities in the surrounding areas. "
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset View Lodge"Die grasgroen grasvlaktes van die omgewing is vir 'n Vrystater 'n lus vir die oog!"
Pretoria Noord, Ontsnap Uit Johannesburg
Threebees Guesthouse"Pragtige gastehuise in die mooi laeveld omgewing. Alle besighede in onmiddellike bereik. Absoluut 'n wennersomgewing."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Oxwagon Lodge"Vir die wat nie hier woon nie, julle mis beslis uit. Vriendelike mense en so baie om te geniet en te beleef. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Rustig en interessant, kan nog 'n groot toeriste aantreklikheid word."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Ukarimu Guest House"Wat ons gesien het, was dit aangenaam en veilig."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Woodlands Country Lodge"Great dorp om lekker te ontspan en te kuier. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Mirabel Guesthouse"Wat 'n besondere plek om te besoek en al die mense is so vriendelik en behulpsaam. "
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Dorpsmeerkat"Bethlehem is baie sentraal vir verblyf om al die besienswaardighede in die omgewing te besoek. Al die geriewe is daar tot 'n lekker Mall vir shopping en uiteet."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Puschka Bush Cottage"Much to see and not too far away from the city. "
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Boshuisie at Utopia Nature Resort"We will be back, there are a lot more to experience, our 4 days were just not enough."
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Aanleg Park"Ek is 'n ou Frankforter, sal altyd die dorp ondersteun, die OK aan die onder gedeelte van die dorp is stunning en hulle pryse ongelooflik."
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
@ Harties Accommodation"Baie beïndruk met die omgewing. Sal dit vir enige persoon wat wil wegbreek vir 'n ruskansie aanbeveel."
Hartbeeshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
Highlander Trout Lodge"Is naby Hartbeespoortdam geleë indien jy vir 'n uitstappie wil gaan. Veral Jasmyn Varsproduktemark is 'n moet."