Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Meiringskloof Nature Park"Fouriesburg is 'n lekker stil dorpie, ek sal enige tyd daar kan gaan aftree, lieflike berge om Fouriesburg. Ons is darem nog 'n paar jaar van aftree af."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Benlize Lodge"Wonderlike oornagplek indien jy Pretoria, Krugersdorp of Centurion besoek en oornagakkommodasie soek weg van die stad se lawaai."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sandstone Chameleon Guest House"Could do with a take away restaurant or a Spar."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Hidden Grace"Klein en netjies. Baie nice Spur het my verbaas, wow!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Oxwagon Lodge"Jammer genoeg zijn er op maandag en dinsdag bepaalde activiteiten gesloten."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Ons het verdwaal geraak in die Wildreservaat, maar opgeëindig by Arlington Brewery. Dit was absoluut 'n belewenis om al die diere te sien!"
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Crimson Bush Lodge"Love going there, so far stayed at 4 different places."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
El Shadai Guesthouse & Spa"The elephant sanctuary, where you interact with the elephants and feed them and brush them, is highly recommended! An overwhelming experience."
Secunda, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverside Country Estate 17F"Secunda het 'n lekker groot winkelsentrum en baie uiteetplekke wat hom so lekker maak."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipfontein Game Reserve"Lekker dorp en baie winkels en verblyf."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Villa de la Rosa Gastehuis"Ons hou nog altyd van Klerksdorp. Beplan om in die jaar daarheen te verhuis."
Bethal, Ontsnap Uit Johannesburg
Moments Away Guest House"Like many smaller towns in the country, the tar roads are in a pathetic state with potholes everywhere."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rambling Rapids"Hou baie van Parys. Dis naby vir ons wat in Vanderbijlpark woon."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Baie lekker en gerieflik geleë net buite Pretoria. Die grondpaaie is net baie sleg. Dink as die hoofpaaie bietjie na gekyk word sal dit fantasties wees."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kosmos Heights Self-catering Accommodation"The Kosmos Cafe Restaurant just after the entrance is highly recommended. Food and staff were excellent."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"So naby aan Pretoria, maar tog voel dit of 'n mens in die hartjie van die Bosveld is."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Alte Welkom Guesthouse"Genoegsame restaurante en winkels, met ongelooflike vriendelike Afrikaanssprekende mense."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
ATKV Buffelspoort"Het 'n lekker klimaat. Ligging goed naby groot stede."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Die Mooirivier is erg besoedel langs die N12 en nie meer mooi nie. Die plek het 'n baie ryk en interessante geskiedenis met paar baie mooi ou geboue."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"Mooi dorpie. Vriendelike winkeleienaars en baie goeie restaurante."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"'n Oulike plattelandse dorpie met aangename mense. Heerlike eetplekke en oulike winkeltjies."
Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Magnolia Guest House"Sasolburg is maar 'n industriële gebied en kan maar verwag dat dit nie 'n toeristemekka kan wees nie. Paaie kort baie aandag soos met meeste gebiede."