Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8306 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dinokeng is vir seker oordadig met hul voorstelling as 'n "Big 5 Resort". Onduidelik of die "Big 5" in privaatkampe is of wel versprei is oor die hele reservaat. Verder word daar duidelik nie veel aandag geskenk aan die paaie nie wat mens laat wonder waarvoor die permitgelde gebruik word? Dit is 'n jammerte want die privaatkampe behoort meer mense te kry as die reservaat self bietjie verbeter word."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"I always do two day stay and that seems not enough. There is so much more than it is offering. I would have loved to visit the brewery and eat at a nice restaurant, but after seeing five lions close to my campsite and hearing one roar at night, I was not brave to drive around."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Benlize Lodge"Nice place to go for a holiday. Home away from home."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Nyani Lodge"Gerieflik naby Pretoria. Almal baie vriendelik en bereid om te help by die hekke. Baie diere gesien."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hunters Pride 35"Die selfrit-kaart en aanwysings kort bietjie wer. Dit is nogal deurmekaar en het verwag om meer wild te sien. Anders is Dinokeng 'n lieflike plek om te gaan ontspan. Sal weer gaan."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
3023 Kingfisher"Ken Parys goed. Het heerlik by O's gaan eet een aand. Kan dit ten sterkste aanbeveel."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavender Place"Met die agteruitgang van ons mooi land en verskeie dorpe wat so verval en verwaarloos word, moet ons erken, Parys lyk nog baie goed in vergelyking met baie ander dorpe wat ons al besoek het. Daar is wel slaggate, maar redelik min. Die strate is mooi skoon en ons kan nie nie daaroor kla nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Ons het nie kans gekry om by die oulike winkels en restaurant 'n draai te maak nie, maar sou dit regtig graag nog wou doen."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverbush Lodge"Die rivier is indrukwekkend. Die dorp self is bietjie verwaarloos."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Oxwagon Lodge"Awesome place to visit with a lot of activities. The roads are a bit of a put off."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Binnebos Gasteplaas"The travel time from Johannesburg and Pretoria is just right."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Thekwane Holiday House"Lots of animals that can be seen just by driving on the main road."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Le Grand Chateau"We absolutely love the small-town vibe and the little shops on the main road. My favorite is the sweet shop. There is so much to do. Real Adventures offers quad biking, river rafting, paintball and so much more. A 30-minute drive takes you to Emerald Casino and Resort where there is a variety of activities. Pont De Val is 15 from Prarys, where you can enjoy the tranquility of the Vaal River and some delicious wine. Vredefort Drome is also 20 min from Parys. Parys is really an amazing little town."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hunters Pride 35"Dit is naby en baie goed onderhou."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Fisant, Bokmakierie & Hoephoep"Bethlehem is 30 km vanaf Clarens, daar is dus genoeg vermaak in die omgewing om 'n mens besig te hou."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Inn"Rustenburg has plenty of site features which I got to experience."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Gaggle Inn"Kroonstad is 'n netjiese dorp met potensiaal, maar soos vele ander dorpe in die land, stadig maar seker besig om agteruit te gaan weens die munisipaliteit se dienslewering."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Ekluvit in Harties @ Longtom 5"The place was very clean, their lunch was good, everything was the best."