Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Mia Hills Guest House"The place is beautiful and have lots of activities."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
The River Cottage"Die landskap verander drasties as jy die grond pad na Venterskroon vat. Daar is 'n aangename "Pub en Grill" in die dorp."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Innikoelte"Verblyf is goed, al negatiewe kommentaar is die paaie in die ligging wat dit onmoontlik maak om iewers te ry."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Ou Pastorie"So mooi dorpie en naby aan Clarens en Bethlehem."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Ek het op Rustenburg groot geword en sal altyd terugverlang. Daar is baie in die ongeewing om jou mee besig te hou. Maar ek moet ook sê, ek bly uit die sentrale deel van die dorp weg, is te besig. "
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Ons Spens Gastehuis"Lekker gemaklik en regtig pragtig, net baie warm. Kry 'n plek met 'n swembad of 'n waaier sodat jy kan afkoel. Verder is daar baie mooi eetplekke, soos The Jukebox, wat goeie dienste bied, en goeie kwaliteit kos wat nie so groot porsies is nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Benlize Lodge"Loved everything. The view up the hiking trail was phenomenal. I would advise everyone to visit the hiking trail on their visit to Hartebeespoort."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Grasdak Guesthouse"Die teerpaaie se onderhoud het totaal en al verval. Beter om op grondpaaie te ry."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rus & Vrede on Vaal"Nie geweet daar is so baie winkeltjies en eetplekke nie, maar wat 'n ondervinding, 'n mens het twee weke nodig om elke plekkie en winkeltjie te besoek. Heerlikste kos by die restaurant O's genuttig."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Ons het verwag dat Senekal nie sal voldoen aan toeriste-vereistes soos onder andere 'n verskeidenheid van restaurante nie, ens. Die Senekal padstal is 'n aangename verrassing in vergeleke met die dorp."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Crimson Bush Lodge"Pragtige plek wat ons nie van bewus was nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Tendeni Private Lodge"Wonderful safari drive options."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Aloe Room"Ek het daar groot geword en die agteruitgang van die SBD het my geskok."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Roamers Rest"Die slaggate in die strate moet net bietjie reggemaak word!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Dam 'n Devine"Had not been there for many years and rather underwhelmed. But sadly that seems to be a trend in SA."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Gaste Plaashuis Oudevlei"If you want peace and quiet this is the place. Very refreshing."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Hill Manor"Dis 'n rustige dorpie alhoewel dit op die N12 geleë is. Daar is regtig iets vir elke ouderdomsgroep. Niks is beperk tot slegs 1 plek nie. Verskeidenheid is aan die orde van die dag."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Jimmy's Place Safari Tents"Altyd iets nuut en gerieflik naby."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages"Great location, so much in the area. Also quite natural and unspoiled."
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooirand Damhuis"Wees voorbereid op padverleggings en slaggate."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Plaas Toe"Heeltemal te duur. Sal net my gesin R560 kos en ons is net 4."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Tropicana Lodge & Function Venue"Hartebeespoort is one the coolest places for a holiday."