Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"Strate is in 'n slegte toestand. Veiligheid is nie 'n probleem nie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
The Gallery Lounge"Potchefstroom is soos ons tweede tuiste, vir die laaste 6 maande. Dit is ongelooflik hoe pragtig, netjies en skoon die dorpie is, en hoe vriendelik die mense is. Potchefstroom, jy sal altyd 'n plek in ons hart hê."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Dinonyane Bush Lodge"Love going to Dinokeng. Friendly people, close to Pretoria and always fun and relaxing."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Tranquillity Spa Lodge"Baie veilig en maklik om te vind. Paaie baie mooi om te ry."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
The Nest"Slegter paaie is daar seker nie in SA nie. Een van die dae is Bethlehem net vir 4x4 voertuie."
Parys, Escape From Johannesburg
Lielies Guesthouse"Oulike dorpie met die vriendelikste mense en mooi skatte."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Die Wit Huis"Lots of places to visit and things to do. Stacks of restaurants."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Adriaan's place"Bethlehem is die perfekte balans tussen besige stad en plaasdorp. Alles wat jy nodig het, is naby en dit is rustig genoeg as jy net bietjie jou skoene wil uitskop."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Huis van Seisoene"Compared to its previous status, the town has deteriorated. Street lights and most traffic lights not working."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Drummers Nest"Lots of places for when you're in need to buy essentials or groceries."
Parys, Escape From Johannesburg
River Rock Lodge"Ons besoek Parys redelik baie en geniet die dorp en eetplekke."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Koedoesrus Boskamp"Nie die selfrywildtoer gedoen nie, maar het wel kameelperde gesien sommer met die inry-slag, en daar is 'n baie oulike safari "mall" (sentrum) met twee restaurante en 'n baie goed ingerigte winkeltjie wat alles het wat mens kan nodig kry, sowel as 'n bottelstoor. Baie bordjies gesien vir restaurante, so daar is heelwat om te doen vir diegene wat wil rondry."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Grey Manor Guesthouse"Lekker om vir jou kinders te gaan kuier wat op NWU studeer."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Nature's Loft - Sunflower Loft"Die paaie in die dorp is nie goed nie. Slaggate so groot soos damme. Kan gerus die paaie opskerp in die dorp."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Leopard Lodge"Great activities for family, friends, and colleagues."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Dinokeng is a lovely reserve yet haphazard in its operation. The self-drive routes are nice except for their map not matching the actual route which made it very confusing."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Sou graag meer van die Groot 5 wou sien."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 35"An indoor fireplace would be the cherry on top."
Frankfort, Escape From Johannesburg
Siesta Guest House"Frankfort is gerieflik vir Johannesburgers vir oorslaap oppad iewers heen vir die naweek - dan kom 'n mens darem 'n ent weg Vrydag na werk."
Kestell, Escape From Johannesburg
Aandrus BnB"Veilige, vinnige oornagplek vir deurtog na of van Golden Gate National Park."