Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Die dorpie kort baie geld om hom tot sy eertydse glorie te herstel."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Rethabise Lodge & Spa"Paaie is in 'n toestand - slaggate oral. Skool het ten minste probeer om in hulle straat die gate toe te maak, maar verder moes mens versigtig bestuur om al die gate te vermy."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Berry Lane Gastehuis"Dorp is netjies en Bokkie-week was 'n groot sukses."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sambane Bush Lodge"Baie lekker naweek wegbreekgeleentheid saam met vriende. Arlington Brewery en Veldjerondom piekniekplek is 'n moet. Neem net kennis dat die winkeltjie by Veldjerondom net Saterdae en Sondae oop is."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Heerlik geëet by O's Restaurant, loopafstand vanaf Rose Acres. "
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Het die diere en die rondry baie geniet."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Parys Overnight Stay"We travelled for a sporting event at Koedoeslaagte which was great. Don't think we would choose to visit the actual town again but will come back for the MTB race."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Six Second Avenue"Munisipaliteit se verval duidelik sigbaar aan sy dinslewering soos paaie, water en toeriste-aantreklikheid in Hoofstraat."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustenburg Palm Lodge"Baie interresante stad met vreeslik baie besighede. Ons verblyf was baie aangenaam."
Frankfort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kasteelkop Guest Farm Farmhouse"Plaasjapie is 'n moet vir 'n lekker ontbyt."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet"Dinokeng is 'n uitstekende toeristebestemming."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Marose Cottage"Ons het die Duitse Basaar terdeë geniet! So ook die staptog by Kranskloof, uitdagend maar mooi!"
Mogwase, Ontsnap Uit Johannesburg
The Two Wild Olives"Mogwase is a small town with minimal convenience, but extremely close to the Pilansberg - easy access to Monyane gate."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Beesdam Guesthouse"In die agt jaar wat ons kind daar studeer, het die geskiedkundige dorp se infrastruktuur merkbaar agteruit gegaan. Jy het 'n vinnige oog nodig vir al die slaggate."
Witbank, Ontsnap Uit Johannesburg
Ledumo Lodge"Nice place, but need more entertainment places and the roads are not in good condition. There are too many potholes."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
117 on Oak"Jammer die dorp maak na 5 in die aande toe, sou lekker gewees het as van die resturante oopgebly het vir later in die aand kuier."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Beesdam Guesthouse"Potchefstroom behoort ernstig aandag aan paaie te skenk. Daar is meer potholes as pad."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
Dennebosch Guest House"Die biltong is die moeite werd. Ons kry nie die tipe biltong in Durban nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Wildritte is baie duur, maar jy kan dan dele van die reservaat sien wat jy nie op selfryroetes kan sien nie."