Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
1 Hunters Pride"Ons het die selfry-wildritte baie geniet, heelwat wild gesien en roetes is baie goed gemerk. Die piekniek/ontspanningsareas is ook heel goed asook verskeie goeie restaurante wat vir seker 'n besoek werd is."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Amber Moon"Die dam is regtig vuil, veral voor die tonnel. Ingryping is noodsaaklik. Gaan agteruit."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Road Lodge Potchefstroom"Die dorp is meestal op die studentegemeenskap gerig."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Sky Lodge"With the roadworks currently in the area, it is a bit hectic, but once done it is a very nice area."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Klipdrift Sands Bush Camp"Dinokeng itself has too many fences but otherwise very nice."
Mogwase, Escape From Johannesburg
The Two Wild Olives"A small and pleasant place that is a good alternative to staying in the Pilanesberg."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Old Country House"Baie klein dorpie met 'n vreeslike rustige atmosfeer en pragtige natuurskoon in die omgewing. Paar baie lekker restaurante en 'n perfekte deurgang na Lesotho se winteravontuur."
Deneysville, Escape From Johannesburg
Memories Vaaldam Guest House"Die dorp het soveel potensiaal maar die plaaslike munisipaliteit moet bietjie aandag gee."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 39"It is a small reserve but offers the Big 5 in a natural environment, great initiative with the Public Private partnership."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Mooi, vriendelike plek, maar is so erg gefokus op toeriste dat sekere aktiwiteite onbekostigbaar raak vir plaaslike mense."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Delmarei Privaat Boskamp-Haak-en-Steek"Van die aktiwiteite en stopplekke is net naweke oop."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"The speeding along the main tarred road through the reserve is disappointing."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Ons wat vir die eerste keer daar was, het die kaart ons baie verwar. Dit sou gehelp het as mens 'n kaart of pamflet kon hê wat die lodges, met huisies, eetplekke en restaurante met prente en privaat lodges kon aandui. Die kaart met die klomp syfers op het ons nie veel gehelp nie. Ons is miskien nie goeie kaartlesers nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Parys se winkels maak een na die ander toe. Teleurstellend."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Meiringskloof Nature Park"Daar is nie veel in Fouriesburg vir toeriste nie, toeriste gaan Clarens toe vir aktiwiteite. Fouriesburg dien die doel vir 'n vakansie om te gaan rus - om so min as moontlik vir so lank as moontlik te doen."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Bushbliss Lodge"Leeukloof is lekker sentraal en maklik om te kry. Winkels naby. Baie wild beskikbaar om te sien en goeie stapplek. Veilige omgewing met toegangsbeheer by die die hoofingang."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Berry Lane Gastehuis"Ons was daar vir Bokkieweek. Hulle was hierdie jaar meer voorbereid as verlede jaar vir ons duisende mense. Dankie ook vir die welkom "banner" in die hoofstraat. Dit word gesien en waardeer."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Sandstone Chameleon Guest House"Oulike klein dorp, naby aan Lesothogrens."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Baie toeristedorpe het groot borde met die omgewingskaart daarop op strategiese plekke. Glo dit sal waarde toevoeg."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Lamon Guesthouse"Dis baie hartseer om te se, maar om eerlik te wees, Kroonstad bied nie veel aan 'n toeris nie. Dis 'n ware tentoonstelling van die agteruitgang wat die Vrystaatse munisipaliteite bewerkstellig het. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Once again an amazing experience with awesome sightings!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Harties is lovely, lots to do and see."
Reitz, Escape From Johannesburg
Verheugd Gastehuis"Klein dorpie maar met warm hart vir die besoeker. Het dit baie geniet."