Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Moments Guest House"Die paaie en infrastruktuur val uitmekaar."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Uit 'n SANpark Honorary Ranger se oogpunt behoort die hekke te sluit in die aande, gans te veel deurgang verkeer deur die nag, vir 23 000 hektaar plus is sekere wild slegs in areas soos Mongena waar publiek nie kan gaan sonder om top geld te betaal, verspreiding van meer wild sal def aanbeveel word regoor die reservaat."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Manzini Plesier Plaas"It's nice and you can have peace of mind there."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Meadows Apartments"Wonderlike dorpie wat steeds die jongmens se lewe vasvang."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Divine Inn"Ons het net oornag vanaf Nampo maar wel daar aandete geniet. Paar plekke om van te kies."
Orkney, Ontsnap Uit Johannesburg
Goue Myl Orkney Vaal"Dalk baie meer geskik vir ouer mense aangesien ons 'n klagte gekry het van geraas."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Shalom Shaleem"Dit is 'n gerieflike oorslaap plek op pad Nampo toe."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Apart from great views Fouriesburg does not offer much. But it is only 35 km from Clarens where accommodation prices have risen steeply."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Paaie was bietjie sleg anders was dit baie lekker."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Bellevue Cottage"Preferred to stay outside town - wanted some tranquility."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Riverstay"Kroonstad ly aan SA-siekte, swak paaie en swak diens in die winkels."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Meadows At Millstream"Interessante plekke en restaurante."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
La Fleur Guesthouse & Garden Venue"Pragtige plekke in privaat besit maar die strate en sekere dele benodig dringend aandag. Heerlik restaurant besoek, Loopstraat. Definitief 'n plek om te besoek."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Vette Vis"Pad na Oranjeville en in dorp benodig baie aandag."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Nie al die plekke in Dinokeng doen moeite om wildsritte te reël nie en selfbestuur kan bietjie stresvol wees met van die paaie. Ons het ook al gevind dat daar van die akkommodasie is wat nie op standaard is nie maar so leer mens jou les en gaan net nie weer soontoe nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavender Place"Beautiful town, with lots of activities to enjoy, beautiful views along the river."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Adato Guest House"Studentedorp met nie veel vir die toeris nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Bushveld Magic"Ons het nooit geweet watse juweel net hier op ons voorstoep lê nie. Ons sal vir seker terugkeer."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Plaas Toe"Net 5 spesies gesien nl. Zebras, springbokke, kameelperd, die Neushoringvoëls en 'n vlakvark. Beslis nie waarde vir jou geld nie."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Incredible Stay"So lekker in Harties. Ons was daar vir fietswedren, so baie om te doen in die omgewing. Mens voel veilig daar."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"'n Goeie plek vir toeriste, maar daar is min om te doen vir jongmense wat in Rustenburg bly."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Lavender Place"No street names to be seen anywhere. Real problem for visitors who do not know their way. "