Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Altyd 'n heerlike atmosfeer vir enige geleentheid."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Vredelus"Het Bethlehem vir 'n hofsaak Bethlehem besoek het, en dus nie vir ontspanning nie."
Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Baie mooi area met genoeg om te doen."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Kudu Bush Camp"Stop the noise in other camps, loud music. "
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
Strydom Stop and Stay"Not much to do in Klerksdorp as a whole, but big on commerce and industry for vehicle repairs etc."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hogs One and Only Luxury Tent"Dinokeng is so naby aan Pretoria en Johannesburg dat dit regtig die moeite werd is om gereeld te gaan."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Die paaie vanaf Winburg na Senekal asook die pad vanaf Senekal na Ventersburg was in 'n puik toestand."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Mafube Mountain Retreat"Nice and close to Clarens and Golden Gate."
Deneysville, Ontsnap Uit Johannesburg
Vaal Delta - Lakeview on Vaal"Baie vriendelike mense en is op die hande gedra by Fishermans Pub & Grill ('n moet-stop as jy deur Deneysville ry)."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Ngiri Safaris"Sondag was baie lekker en ons kon die leeus hoor soos 'n mens moet. "
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Groot 5 binne 100 km van Johannesburg en Pretoria."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Nyani Lodge"Roads are very bad, especially after being charged a hefty rate for entering. Maps provided with permit are not helpful at all."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Dassie Paleis"Dorp gaan verval as daar nie na hom omgesien gaan word nie, en sal dus nie toeriste lok nie."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Gastehys JanHarmsgat"Very few restaurants are open at night. We had dinner at the Golf Club's restaurant which was great."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Fouriesburg Country Inn"Pragtige omgewing, vertrou dat die dorpie vinnig reggeruk word."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Schilbach House"Great restaurante. Mooi ligging. Naby Gauteng vir dagbesoek. Hoog aanbeveel."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Goedgeleë"Daar is regtig baie om te doen en te besoek in en om die dorp, die herfs was besonder mooi en oral is die inwoners vriendelik. Sal graag weer gaan."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Aqua View Riverside Guesthouse"O's Restaurant and Hoi Polloi Restaurant that we visited where pet friendly which was amazing."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Tranquillity Spa Lodge"Beautiful piece of nature. Roads have certainly taken a beating with all the rain, but still fine to drive slowly without a 4x4. Good signage, easy to find our destination."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Hunters Pride 35"Dinokeng is always a winner. Not far from home but far enough to rest away from home!"
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Nullarbor Cottages"Klein, plattelandse dorpie wat mens terugvat na die dae op die plaas en kontrei. Spar, apteek en eetplekkies maak dit 'n ideale opsie om als te kry wat dalk vergeet het om in te pak. Indien jy die plekke nie ken nie - lekker romantiese, plattelandse gevoel. Saans blaf die hondjies in die verte met die voëllewe in die bome rondom jou net soos ek dit op die platteland leer ken het - baie cool!"
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"Lekker plaasatmosfeer in die stad."