Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy's Place"Sal beslis volgende keer langer bly. Daar is heelwat juweeltjies en unieke plekkies om te besoek. Bespreek vroeg by die restaurante, hulle is baie gewild en almal baie goed."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Torobian's Place"Vredenburg is baie sentraal vir al die kusdorpe wat jy sou wou besoek in die Wes-Kaap. Ons was Paternoster, St. Helenabaai en Langebaan toe en dit was nie ver om te ry nie."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Tickled Pink Chalet"Loved Kleinmond. Locals helpful and friendly, and all services available. There seems to be a sense of pride in their town. Would love to live there."
"Pragtige dorp en baie om te sien en te doen. Sal defintief weer die dorp en hotel besoek."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
6 on Gansogie"People are friendly. It's quiet and a beautiful peace of paradise near the ocean."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
La Capitaine"Saldanha is ideally located as a homebase for exploring the West Coast."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Simply Yzer Self-catering Apartments"Yzerfontein was so bitter lekker. Dit was ons eerste keer en nadat ons verder gegaan het met ons vakansie, het die familie elke keer gesê dat Yzerfontein is die lekkerse plek vir ons familie. Dankie vir julle skoon strand en dorp, asook die mense en die ligging. Ons het veilig gevoel."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
The Garden Shed"Hobbels en dippies nie vir 'n modified kar nie. Moet sê pearly se 23° voel soos Brackenfell se 35°."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Kitty's Selfsorg Huisie"Very clean and neat town. It is recommended to visit the shipwreck museum. Bredasdorp is ideally situated for sightseeing in the area."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Villiera Guest Farm"Rustige vakansieplek, veral die strand. Sal weer so maak."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Saldanha Heights"Saldanha itself is beautiful, we felt welcome and safe. The beach was just a refreshing, the sunsets and sunrise was just as beautiful."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Die plek het baie uitgebrei die laaste paar jaar."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Blombosch Game Farm"Very friendly town with very helpful community. Love Yzerfontein. Will definitely be coming back."
"Greyton is magical. From the market to very well equipped OK supermarket. I would absolutely recommend it."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kalahari & Namib Cottages"'n Tipiese kusdorp met als wat daarmee gepaard gaan en nog meer."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeezicht Guest House"Walker Bay en Franskraal in die omgewing is pragtig. Beslis 'n besoek werd."
"Witsand is 'n lekker vakansiebestemming en nie so vertrapping van mense soos ander populêre vakansiebestemmings in die Wes-Kaap nie. Vir seker die volgende keuse vir vakansie."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Blue Bay Lodge & Resort"Very central to drive to the nearby places."
De Doorns, Ontsnap Uit Kaapstad
Tavistock Country Home"There's not much to do other than to drive back to Worcester. But if you go there to relax and don't worry about tourist attractions."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Elm Tree Guest Farm"Pragtige plek. Sou net meer inligting wou hê om die plek meer te verken."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Geluksfontein Accommodation"Beste vakansieplek ooit. Veilige, skoon dorp met vriendelike mense."