Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Duyker Eiland, Ontsnap Uit Kaapstad
C-Kardoesie"Beautiful, peaceful surroundings. Gravel road into town a little bumpy and dusty but not too far. Would recommend The Shelley Point Hotel for the Cattle Baron - lovely food and amazing coffee. Also the Sea Starr deli shop and restaurant - the mussel soup with mini loaf was delicious."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The View at Whale Cove"Was daar vir werk so nie tyd gehad om Gansbaai te verken nie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 3"Such a beautiful village with lots of restaurants and pubs and beautiful scenery. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Citrus-Inn Unit 1"What a beautiful little town, steeped in history (and, of course, Rooibos)."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"Baie mooi en lekker plek as jy van als wil wegkom. Ek het dit baie geniet. Selfs al gaan jy net vir visvang of vir afskakel is dit die plek."
"Agulhas en die omgewing is ongelooflik mooi en ons het die besienswaardighede van die omgewing geweldig geniet."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lunamè's"Plek het baie uitgebrei in die laaste 10 jaar, met natuurlik voordele en nadele."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Barn McGregor"Hopelik sal meer interessante eetplekkies en winkeltjies die lig sien in die toekoms. Heerlike wegbreek uit 'n besige samelewing."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Wonderzee Self-catering Penthouse"'n Klein dorpie met groot gasvryheid."
"Daar is soveel winkeltjies en wynplase wat nog moes besoek word - sal weer moet gaan!"
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Cornerstone Guesthouse"Was my eerste besoek aan Piketberg, asook oornag en dit was verbasend oor die vriendlikheid van mense. Sal defnitief meer wil sien by my volgende besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
78 on 5th in Hermanus"Hermanus is an awesome town to visit. Friendly people that assist you where needed. Location of my stay was awesome."
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ponthuis"Dit is 'n plaasdorpie en nie veel om te doen nie. Het maar wyn proe gedoen en bietjie gaan stap."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Heights Villa"Sal weer teruggaan soentoe, was 'n baie lekker naweek wegbreek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Collection"Paternoster is die vakansieplek waarheen ek elke jaar sal gaan. Gasvryheid, veiligheid, see en hul mense. Baie om te doen en te sien."
"A quiet and friendly dorpie. We visited Demonde Wine Farm for some tasting and shopping. Then moved on to Darling Brewery for the last drink. Now, that put a kick in everyone's step. We ended the weekend with a show at Evita's with a Sunday snack. Darling has everything you need. Not big, but enough to take up some hours of your day."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Raaswater"Yzerfontein bied deesdae iets van alles - 'n wye verskeidenheid restaurante, veilige wandelpaadjies, 'n onverbeterlike lang strand en dis boonop baie na aan Kaapstad geleë."