Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 17752 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Kapokbossie"Baie hartseer oor diefstalsyfer van Paternoster veral omdat dit ons gunstelingvakansiebestemming is. Paternoster is 'n dorp uniek aan ons land, met sy "locals" wat jou ervarings laat beleef soos nog nooit. Kindertjies wat hulle eie name op 'n klip skryf en aan jou probeer verkoop sodat hulle "katkop en tjips" kan koop of byname wat vir jou gegee word soos Mr Vrystaat. Hoekom ervarings in ander lande gaan soek as Suid-Afrika dan Paternoster het?"
Heidelberg, Escape From Cape Town
Outpost Self-catering"Ek het vir die Groot Pampoenfees deurgekom en het dit baie geniet. Ek dink die dorp kan nog baie toerisme lok."
Still Bay, Escape From Cape Town
Muir Holiday Apartments"Stilbaai het my verbaas. Ons is versot op die pragtige, heuwelagtige dorpie met bome en groen plante. Die rivier en see bymekaar maak dit ekstra spesiaal. Pragtige venue's vir troues en vriendelike, gasvrye mense. Oulike winkeltjies en restaurante."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Gogo's Garden Apartment"Beautiful, peaceful place, pristine beach, just fabulous."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Mense ry baie onverskillig voor barnacles verby op pad strand toe. 'n Voorstel: speedbumbs."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Natuur is absoluut fantasties. Die strande is ongelooflik om op te stap. Alles is sentraal geleë en die diens oral is baie behulpsaam en vriendelik."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Listening Wind Self-catering"Windy at times, but that doesn’t make up for its beauty."
Velddrif, Escape From Cape Town
Old Cape on the Marina"Love Velddrif, it's quiet, people are friendly and it was a very relaxed and chilled weekend."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Palms on Protea"Struisbaai bly 'n baie lekker dorp met 'n pragtige strand."
Paternoster, Escape From Cape Town
The Moorings 1"What a lovely place. Good restaurants, lovely walks on the beach. A great place to go to."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"Die mooiste plek wat onse Liewe Heer geskape het."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Ons het gevind dat daar nie baie te doen is nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
D.V. Engelhijs"Prentjiemooi en sal enige iemand aanbeveel om beslis Paternoster te besoek en die mooi te beleef."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kalahari & Namib Cottages"Perfekte bestemming vir 'n lekker wegbreek!"
Villiersdorp, Escape From Cape Town
3 Sisters Holiday House - Theewaterskloof Estate"Kunsgalery besoek asook wynproe en kaasbord by Stettyn was uitstekend en kan aanbeveel."
Swellendam, Escape From Cape Town
Eenuurkop Guest Farm"Heerlikste restaurante en die pragtige historiese geboue is so mooi."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
The Royal Hotel"Ons het die restaurant La Parilla oorkant die Hotel baie geniet. Uitstekende kos, atmosfeer en diens."
Wellington, Escape From Cape Town
Hexberg Cottage"Dit wat ons nodig gehad het, was bekombaar. Mense vriendelik en hulpvaardig."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Moreson Manor"Baie mooi omgewing, hou van 8Feet restaurant."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"So lovely to see the tourists back - the town was buzzing and we had a great time."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Huis van 2 Oseane"Baie lekker en skoon strand. Baie mooi natuurlewe."