Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The River Orchid"Dit is n mooi plek, net die regte plek om te ontspan en weg te breek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Lekkerbly Cottage"Swellendam is vir ons 'n pragtige dorp en ons het die stilte en rustigheid geniet, die gholfbaan het ons verwagtinge oortref."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Blessings"Ons was werklik so beïndruk met Stilbaai as vakansie of selfs as permanente bestemming. Skoon, netjies en rustig. Alhoewel dit Paasnaweek was was dit stil."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
48 on Main"Bietjie duur vir 'n plek wat nie regtig veel het om te doen of te sien nie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
129 Atlantic"Yzerfontein is a lovely up and coming seaside destination."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Maki-Saki Boutique Selfsorg"Ons het 'n sagte plekkie vir Yzerfontein en probeer so gereeld moontlik daar kuier."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Visvanger Self-catering"Pragtige kusdorpie met vriendelike mense."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Leopard's Tree Campsite"Citrusdal-dorp was baie besig, omdat dit Paasnaweek was, het gekry wat ons benodig het."
"Witsand is a great vacation destination, always love coming here. The beach is beautiful and the water is lovely. One of if not the best fishing destinations in SA, so for the fisherman out there this is definitely the place to come and visit and there are more than enough fishing spots."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Seas the Sun"Baie lekker bestemming met baie opsies om mens besig te hou."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea La Vie"Love the restaurants and coffee shops. People make you feel at home. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Krakadouw Cottages"Beautiful, interesting and accessible to other little towns. "
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis"Lovely visiting there again. "
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Netan-El Self-catering"Baie lekker rustige dorp. Die ideale plek om te ontspan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Castle 1"Lieflike, stil kusdorpie. Love die lang oop strand."