Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
The Olive and Vine Farm Cottage"Wow, wat 'n belewenis! Dit is voorwaar 'n juweel van 'n plek. Franschhoek is absoluut beeldskoon en daar is baie om te doen in die omgewing."
Grottobaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Molly Hawk Place"Vir natuurliefhebbers en diegene wat stilte en natuur kan waardeer en respekteer."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Seesig Self Catering"Nie naby die see, maar baie sentraal om seedorpe soos Paternoster, St Helenabaai, Velddrif en Saldanhabaai te verken, asook Trekoskraal, en Paternoster se reservaat."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
The Vogue - Villa - Timeless Elegance"Robertson is definitely a town to visit for all wine enthusiasts. Farms are all close in proximity and you always feel welcome."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Captain's Cabin"Club Mykonos is pragtig. En al die eetplekke se kos is great en so goed koop. Ek gaan beslis wees soontoe."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Anderson Rondavel"Lovely safe little town. I even got to watch the rugby at one of the establishments, On the Rocks."
"Paarl het vir seker baie om te gee as toeristebestemming, maar is al soos 'n stad en baie besig. Omdat ek net een aand daar was het ek nie regtig enige toeriste-aantreklikhede besoek nie."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Kersterus"Baie rustige plek, net die regte atmosfeer as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Tranquillity Garden Suite"Baie om te ontdek, veral restaurante! Heerlike massage by Mosaic Lodge op pad huis toe."
"Baie netjiese dorp met mooi besienswaardighede. Die omliggende area is ook baie mooi en die wynplase is volop."
"Witsand was baie lekker, goed vir die siel en ons het 'n baie rustige atmosfeer ervaar. Die winkel naby was net baie duur. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allikreukel"Baie mooi natuur, staproetes, lekker kuierplekke en besienswaardighede."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Grondjie-Gaatjie"Wat my vreeslik irriteer het was die smal paaie en ongeduldige en onverskillige drywers (en dit was nie die vreemde registrasies nie.)"
Tesselaarsdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Otium Oasis"So beautiful! My eyes couldn't get enough of all the scenic landscapes and natural beauty that was everywhere."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
30 Branderdraai"Hermanus is a lovely place for a holiday. Weather was awesome."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Beach House"Only thing is that you have to travel to Kleinmond if you need a shop."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
St Helena Bay Hotel"Just don't expect luxury, but it's great value!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Mossel is the Yzerfontein Gem"Love Yzerfontein, wouldn't mind retiring there!"