Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"Lovely clean and friendly little town. Beautiful beaches."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 7"Dit is 'n pragtige klein dorpie, skoon en die mense is vriendelik. Dit was ons eerste keer daar, maar ons sal beslis weer terugkom."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"Paternoster het sedert laaste besoek ontpop in 'n amazing plek. Heerlike restaurante, waterfrontjie en selfs 'n teater! Gaan beslis weer kom."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
4Winde"Langebaan became one of my favourite holiday places after this weekend. Got to enjoy the beautiful National Nature Reserve and Postberg hike, explore Langebaan restaurants, shops and markets. The beach is stunning and I simply love the people they are all so warm and welcome."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour Lights"Die bootklub is pragtig. Die verblyf daar 'n belewenis."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Grace's Getaway"Beste, mooiste dorp met allerhande aktiwiteite en oulike restaurante."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Haus Muller"Clanwilliam has good shopping facilities. Restaurants didn't appeal as we enjoy food different to what we eat at home. Had breakfast and didn't enjoy it at all. The coffee shop is very attractive with a lovely view, staff not very knowledgeable. Flower viewing areas are easily accessible and the tourist information was helpful."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mustique Oceanfront Beachvilla"Nice and quiet and a great alternative to Paternoster, which has become too busy and lost the charm it used to have when it was like St. Helena Bay."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beachfront Apartment - Hermanus Whale View"Hermanus gasvry, pragtig, natuur sonder rommel."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Apollo Selfsorg"Die dorp self het nie iets besonders nie, maar dit is baie sentraal vir besoeke aan al die besienswaardighede van die Weskus Skiereiland. Goeie bemarking is nodig!"
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Stony Point Beach House"Baie rustige plek waar jy lekker kan ontspan."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Huis Maria"Lekker sentraal en paar minute van winkels af. Goeie seekos in Paternoster."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Ou Werf"Rather buy everything you need in town about 10 km before arriving at your destination. It will be a pity to spend your time driving up and down in town, instead of spending time at the beautiful accommodation you paid for."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Pragtige, goedversorgde dorp met interessante winkels, heelwat doen- en siendinge vir oud en jonk, naby genoeg aan Kaapstad vir 'n vinnige wegbreek. So 'n lekker "vibe" met die vriendelikste mense ooit!"