Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Gaikou Lodge"Swellendam is vreeslik mooi en netjies, werklik 'n plesier komende vanaf Gauteng. Hou asb. so!"
"Lekker wynproe en heerlike kos. Bierbrouery toetsing ook heerlik. Goeie haarkapster. Goeie verblyf. Gasvryheid."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
48 on Main"Klein plekkie, maar tog so baie om te sien en te doen. Sal definitief terug gaan. "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalescape"Ons het De Kelders skoon en vriendelik gevind. Die natuurskoon is pragtig en ons het veilig gevoel terwyl ons vir ver ente gestap het. Dis sentraal geleë en kon ons vandaar heerlike dagtoere doen in die omgewing. Sal De Kelders enige tyd aanbeveel by familie en vriende."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
A Thyme and Plaice"We used to live in Hermanus and were last there about 3 years ago. It has certainly grown especially the shopping mall. However we still prefer it when is was a little village as it was in 1992."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Engela's Overnight Accommodation"Groot geword op die dorp en was verbaas om te sien hoe dit uitgebrei het en hoe goed die vakansie akkommodasie is. My vriendin het ook die naweek in 'n gastehuis tuis gegaan wat net so oulik was."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Robertson Rest"Baie mooi en goed onderhoude dorp met te veel om te doen in een dag."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Quest Bed and Breakfast"Pragtige plek met mooi strand is naby Bloubergstrand en die res van Kaapstad. Genoeg om jou mee besig te hou. Lekker eetplekke. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
21 on Bakoond"Dit is 'n pragtige dorp, met lieflike strande wat gefokus is om die omgewing te bewaar. Die dorp en strande is skoon en veilig met gasvrye inwoners en/of personeel by die onderskeie besighede wat uitstekende diens lewer. Daar is 'n groot verskeidenheid eetplekke wat maaltye van puik gehalte voorsit. Sal die dorp beslis weer in die toekoms besoek!"
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Rus en Vrede"Wonderful charming little town with very friendly people."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Seagulls Guest House (Pty) Ltd"Sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel om batterye te gaan herlaai."
"Gaan maak gerus 'n draai by Manly Wynplaas. Die nuwe wynmaker daar het soveel passie vir dit wat hy doen, dat dit aansteeklik is. Hulle voer hoofsaaklik uit, so dit was 'n klein bederfie toe hy vir ons 'n toer gegee het. Beslis uitvoergehalte wyn!"
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Seaside Cottages"Arniston is a must visit!! Still unspoilt natural beauty. Can you believe there a no street lights? And this underlines the peace and tranquility of the area! Beach is awesome, you can walk forever along the beach! I have to return to visit the caves where the Boers of old turned their ox wagon around. Hopefully return soon!!"
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Happy Family Guest House"Would recommend if suggestions made above are taken into account."
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsong Boutique Garden Self-let"Fantasties as jy lief is vir die see en omgewing en vriendelike gemeenskap. Gemeenskap is baie bewaringsbewus. Love it!"
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Hiekiehee Vakansiehuis"Natuurskoon mooi. Die winkels daar is egter swak, neem maar voorraad saam, of ry Stilbaai toe. Ons kon nie eens 'n koerant daar koop nie."