Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pondjiebotter"Such a lovely little town, I hope they never get rid of the dirt roads, love them!"
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Amazing valley to enjoy premium wines. Loved Jason's Hill Estate."
De Doorns, Ontsnap Uit Kaapstad
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"Ek dink vir die persoon wat dit baie rustig verkies is dit perfek, maar nie vir die jonger geslag nie."
Hemel-en-Aarde Vallei, Ontsnap Uit Kaapstad
Avani Lodge - Parrastoel"Not close enough to the Hemel & Aarde Wine Route."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Ankergooi"Stilbaai is 'n baie mooi, skoon, vriendelike en veilige dorp om in vakansie te hou. Sal graag weer besoek in die toekoms."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"My eerste keer in Yzerfontein, maar was vriendelik verras. Pragtige en rustige seedorpie. "
"Was beïndruk met die netheid van die dorp en hoe die geboue netjies en in 'n goeie toestand is."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Teddy's Oase"A lovely, quiet area. Thoroughly enjoyed our early morning walks around the yacht/boat lagoon. Peaceful and beautiful. Interesting and affordable places to have a snack/meal and very friendly staff. Most of all, a lovely quiet and clean area, something that many city spots can learn from."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Vakansie Chalet in Palinggat Oord"Regte ligging, naby winkels en see. "
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Lekke By Die See"Baie mooi plekkie om te besoek. Jy voel werklik veilig hier. Dis ideaal as jy wil wegbreek van die stad se woelinge sowel as al die tegnologie waarmee ons heeldag gebombardeer word. As jy jouself kan vermaak, is dit die plek vir jou."
Stilbaai-Oos, Ontsnap Uit Kaapstad
Osler Place Self-Catering"Nie vir jongmense nie. Dis 'n aftreedorpie en moet so waardeer word."
"Een van dié mooiste kusdorpies in ons land! Sprokiesmooi! Heerlike restaurantjie reg op die strand waar die kinders speel. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
174 Atlantic Drive - Original"Dit is een fantastiese plek vir 'n vakansie. Word hoog aanbeveel!"