Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Rawsonville Guest House"I had a wonderful time in Rawsonville. Good hospitality."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Beach"Although close to Cape Town and rapidly expanding still retains the West Coast charm and is relatively quiet and relaxing."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Just Rest"Lieflike Weskus dorp. Stil, elegant en net reg vir 'n romantiese wegbreek-bestemming!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Watchers"Ek is mal oor Struisbaai! Sal definitief dit weer besoek!"
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Goodwill Mountain Farm"Lots to do in and around Stanford - yet far enough from Hermanus to still have the small town feel wherever you decide to pop in."
Blouwaterbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kyki-C"Die water en die uitsig oor die seer is wow. Ek sal beslis weer kom."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Old Sam's Cottage"Ons het dit geniet om van hier af Arniston en Agulhas se kante toe te ry en te verken."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
22 on Frere"Iemand het ons aanbeveel om heerlike druiwesap by De Wet Kelders net buite Worcester te koop, en dit is regtig heerlik."
Porterville, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Koejawelhuisie"Ons het lekker by die Boeremark 'n draai gemaak. Porterville is ook naby genoeg geleë aan fantastiese wynplase. Org de Rac is 'n moet!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Paul Kruger 63"Dis altyd 'n vriendelike dorp en almal verwelkom jou as jy in die dorp loop. Mens voel veilig en als is naby so ek like als van die dorp."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Hiekiehee Vakansiehuis"Hierdie is een van die land se beste ware vakansiedorpies. Kinders kan sorgeloos speel, heerlik vir stap, ontspan en die natuur geniet. Bly weg as jy neon ligte en vermaak soek - dan is jy by die verkeerde plek."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bamboesbaai Beach House"Beste afskakel-area weg van die stad se lawaai."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
The Little Sanctuary"I love Stanford. We had a wonderful meal at Graze. The people are very friendly and hospitable."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandloper 20"Baie rustig en ideaal vir mense wat net wil ontspan en saamkuier."