Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Houthuisie"Stilbaai kan net 'n bietjie meer dinge kry om te doen. Dis al. Anders was dit baie lekker."
Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Life Lodges"Wonderlike plek, wens net daar kon meer eetplekke wees waarna mens kan loop."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Nieuview Cottages"Baie spesiale atmosfeer en mens wil nie oppak en teruggaan huis toe nie."
"Dit is 'n lieflike klein dorpie. Ek is mal oor die mense se energie. Witsand is 'n definitief vir 'n wegbreek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"Fantastiese wegbreekplek vir die reisiger wat na kalmte en rustigheid soek."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
26 on Chardonnay"Die plek is pragtig en sal weer daar gaan kuier. Pragtig teen die mooi berge van die Wes-Kaap."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Engela's Overnight Accommodation"Beste plek ooit, geen geweld sover en beslis 'n toegeruste vriendelike plek. "
"Greyton is 'n prentjiemooi dorp, groen, omring met pragtige berge en baie pet-friendly! "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Ek sal enige tyd terug kom vir die wyn in die area, as ook die kos by Bourbon Street."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Ballinderry, The Robertson Guest House"Wacky Wine Weekend and lovely experience."
Noree Valley, Ontsnap Uit Kaapstad
Orange Grove Wouterspan Lodge"Baie om te sien en te doen, die gemeenskap verwelkom besoekers graag."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Philia Cottage"Yzerfontein het ons verbaas. Dit is ongelooflik mooi daar!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Panorama Holidays"Netjiese wandelpaadjies langs die see en goeie publieke geriewe."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Malgassie"What a beautiful holiday getaway destination - it offers everything to make for a good holiday."
Swartland, Ontsnap Uit Kaapstad
Blou Porselein Gasteplaas"Many hidden gems in the Swartland district if you only would take the time to explore. "
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Buckhouse Elegant Village Apartment"Good little town with lots of places to see."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bodega Fuchs"We're definitely retiring in Struisbaai. The place is a beaut."