Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Allview Holiday Apartments"Maak seker jy koop genoeg en in 'n dorp buite Jacobsbaai. Veral as jy laat daar aankom."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Great place to visit, got all you need for a great holiday."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Ontspan"Pragtige klein dorpie met vriendelike mense. Laaiplek se Spar is meer as wat jy nodig het. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Greystone Cottage (OLD)"Natuurskoon is pragtig en almal wat ons in die strate raakgeloop het, is baie hulpvaardig een aangenaam. Ongelukkig het die twee honde ons bietjie op die erf gekluister gehou. Maar daar is wonderlike plekke wat ons graag sou wou verken. Volgende keer dalk?"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Bergen Guesthouse"Nice town with historic buildings around the Drostdy house/museum. Bontebok NP also worth visiting."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Whalers Self-Catering"Very well catered to a weekend away. Lots to see and do!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Haweweg 5"Vandat ons self kinders was, is Struisbaai ons vakansie plek. Eers 'happy campers', maar deesdae verkies ons dit om 'n huisie te huur a.g.v die onvoorspelbare weer in Maart/April. Ek was vanjaar teleurgesteld met baie van die restaurante wat regtig te duur is met die kwaliteit van kos & diens wat hulle gee. Zuidste Kaap & Sea Shack kom egter hoogs aan te beveel. Jy het definitief nog nie roomys geëet as jy nie 'n Sea Shack roomys op die strand geniet het nie. Ons het die fietsryery vreeslik geniet en was dankbaar om te sien dat die munisipaliteit 'n 'walk way' gemaak het om die draai na L'Augulhas toe. Die strand is redelik veilig vir kinders & vakansies is daar gewoonlik lewensredders op sentrale punte. So, of jy hou van visvang (charters beskikbaar vir diepsee) en of jy net wil boeklees op die strand, op Struisbaai is daar iets vir almal om te doen sonder om pappa se sak te veel te ruk."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Aloe View Homestay"Daar is 'n paar lekker gety-poele vir mense wat klein kindertjies het, lekker omgewing vir visvang en spearfishing (as die waters dit toelaat) en heerlike wandelpaaie naby Stilbaai se hawe en lieflike strande om te gaan stap. Gerieflike winkels lekker naby."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Ridge Road"Pragtige plekkie, vriendelike mense, beslis 'n groot familie-vriendelike vakansie plek. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
61 Lutie Katz"We absolutely loved Yzerfontein! Will definitely be back soon. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
87 Marine Drive"Klein kusdorpie met 'n pragtige see-ligging. Ek beveel dit beslis aan. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Elize Cottage"Stilbaai is 'n wonderlike dorp om van die gejaagde lewe weg te breek. "
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Karinchen"Baie lekker, stil en as jy wegbreek nodig het en naby die see wil wees, perfekte plek!"
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sandcastle B&B"Die Damhuis is 'n uitstekende restaurant met uitmuntende kos. "
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
29 On Church"Baie rustige en mooi plekkie. Sal definitief weer kom!"