Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Ons love Darling. Sal dit weer besoek en aanbeveel. Evita se Peron is 'n groot aantreklikheid!"
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Anchor's Rest"A centrally situated town for easy reach for many exciting day excursions."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Dit was 'n gerieflike plek om oor te slaap om blomme in die Weskus Nasionale Park, Tietiesbaai, Langebaan, Darling, Hopefield ens te sien. "
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Hidden Emerald"It's close enough to Cape Town for a lovely weekend away in the arty community of Barrydale. "
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Barnacle"We really enjoy Pringle Bay and are in the process of building a family retirement and holiday home in this very unpretentious little village. The simple and noncommercial lifestyle in Pringle Bay is great for restoring from regular city life!"
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
Harrison's House"Perfect location to visit the Wild Flowers in Postberg Flower Reserve."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Bayside"Langebaan het iets vir almal en maak voorsiening vir alle mense. Jy hoef nie in 'n 5-ster-restaurant te gaan sit nie, jy kan maar sommer draairoomys op die strand of wegneemetes kry as jy wil. Dit is beskikbaar vir jou."
Duynefontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Losperd Crescent Melkbosstrand"Moet nog voorsiening maak vir ontspanningsplekke."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Makarios B&B"Dit is 'n dorpie propvol verassings. Ons geniet altyd ons besoek. Alles is so skoon en netjies. Die munisipaliteit en sy inwoners doen 'n uitstekende werk om die dorp pragtig te maak en te hou. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
De Pakhuys"Great dorpie met vreeslik baie om te doen, te eet en te sien."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Quay West"Daar is beslis heelwat op Velddrif te doen en ’n mens kan ’n tydjie daar deurbring net om na die voëls te kyk. Baie oulike restaurantjies. "
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Krakadouw Cottages"The flower show is an absolute must and so many shops now to buy your groceries. "
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
@ Annie's"Paaie moet geskraap word na reëns. Kan nie rondry met groot gate in die pad met gewone motor nie."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Agulhas Guest House"Stunning, mooi, rustig, relaxing, gawe mense, great kos."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seaview Villa"Baie mooi klein dorpie met pragtige uitsigte, strande en 'n vriendelike en veilige omgewing."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Beauty Sleep Self-catering"'n Baie pragtige area en baie mooi ook."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Koos Nap"Ek hou baie van die plek. Baie eetplekke. Alles is loopafstand. Die strand is skoon en kan vir km's loop."
Villiersdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Theewaterskloof Country Estate"Ongelooflike mooi skoon dorpie met baie vriendelike en gawe mense. "
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Penguin House"Ons was bederf met lekker weer vir die meeste van die tyd, so kan nie kla nie. "
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Bradgate Manor House"My ou studentedorp. Pragtig om in rond te loop. Baie ontwikkeling het plaasgevind, maar het nog steeds sy bekoring!"