Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Forever"Lovely, clean and laid back. Stunning beach. A few restaurants are available. Supplies easy to find."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain Dew Guest Rooms"Baie rustig en vakansie kan terdeë geniet word."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanuspietersfontein Cottages"Stanford is sentraal en jy kan vele plekke besoek. Pragtige dorp."
"Om die waarheid te sê het dit gevoel of ons in die paradys was. Dit is pragtig en 'n gasvrye dorpie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Perriwinkle Self-catering Accommodation"We have visited the area before and we will most certainly return - sea views, driving along the shoreline, and glorious beach walks - you can feel the tranquility in the air."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Blinkwater"Kleinmond is prag en natuur skoon. Ek kan met trots sê dat 'n huisie by die see gehad het."
"Greyton moet weer deelneem aan, Dorp van die Jaar, hulle kan weer 'n wennersdorpie word."
"Lekker plek met baie om te doen en sien. Restaurante definitief gemik op toeriste, pryse is duurder as wat mens verwag maar anders 'n bestemming wat aanbeveel word."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Stay Anchored"Very nice to totally get away from the bustle of the big city and just unwind. There is not too much to do there entertainment wise but the boat cruise on Cracklin Rosie from Bokkomlaan is definitely recommended."
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
17 on 6"We love Arniston. We go more than once a year for fishing. It's absolutely stunning for fishing and we love the beaches."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Chocolate Seahorse"Had the best time. Will definitely come back."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Musselpot"Baie rustige dorp of plek, vriendelike mense en mooi omgewing, netjies se dorp."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lulu's Cottage"Dis seker die skoonste strand wat ek al ooit gesien het. Die dorp is ook skoon en netjies. Baie mooi plek."