Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bahia"Ongelooflike mooi plek langs die Weskus. Wat nogal opvallend is, is dat daar geweldig baie kinders op straat loop en vir geld vra en ook goed aan jou probeer verkoop."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hotel"Verbasend was al die doendinge in Clanwilliam Saterdagmiddag gesluit. Wupertal winkel, Rooibosfabriek, ens. Dis blommekyk tyd, sekerlik is daar baie ander toeriste wat soos ons voel."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Whale Tale Villa"Pragtige stil en veilig vir stap, fietsry, naby Paternoster, Die Palm sentrum en Velddrif wat wonderlike restaurante bied."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Pragtige dorpie, vir seker die moeite werd om te sien!"
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
Rust en Vrede"Malmesbury is die hoofstad van die Swartland, waar meeste van die land se koring verbou word asook kanola. So dis nie 'n tipiese toeriste dorp nie, maar landbou dorp. Maar dis pragtig in Augustus/September, die kanola blomme in volle blom, agter lê die berge met sneeu pieke, as jy gelukkig is. Alle winkels hier, van Pick 'n Pay, Checkers, Spar tot Woolworths Foods by die Engen."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Kuifkopvisvanger"Velddrif het baie om te bied vir mense wat na rustigheid en skoonheid van die natuur wil wegbreek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Breakwater"Baie van die restaurante is nie oop in die aand nie, maar ons het dit soort van verwag omdat dit nie vakansieseisoen is nie. Ons het die plekke wat wel oop was terdeë geniet!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Living at Large"Baie groot verrassing. Dit is 'n absoluut netjiese en skoon dorp wat geweldig vinning uitbrei."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Albatros @ Stilbaai"Always a special place for me and safety is great."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas"Juweel van die Wes-Kaap."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Flametree"Dit is 'n pragtige dorp met die mooiste, mooiste berge, het heerlik gestap!"
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Mooiste, mooiste omgewing! Jy hoef niks te doen as om net te ry en om jou te kyk nie! Pragtig!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood Self-Catering Home"Yzerfontein is one of the most beautiful little towns along the West Coast. Also probably the cleanest and best maintained."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Diesel & crème was 'n baie interesante eetplek om te besoek!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Annabaan"Pragtige natuurskoon, veilig om te swem of om aan ander aktiwiteite deel te neem soos om te stap of kano's te huur. Interessante winkeltjies en restaurantjies. Veral die moeite werd om in die blommeseisoen die Weskus Nasionale Park te besoek."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat Oornagkamer"Fantastiese ontbyt geëet by die Boathouse, kos is uitstekend en die uitsig ongelooflik."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Oppi See"Binneseisoen baie besig. Gelukkig kan ons buite seisoen heerlik kuier daar."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"Ons was nie regtig daar tydens ons besoek nie. Maar dis 'n mooi dorpie met 'n pragtige uitsig oor die Slanghoekvallei."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Amble Side"Pragtige klein dorpie met baie besienswaardighede. Ongelukkig is van die restaurante in die wintermaande gesluit, maar daar is steeds baie eetplekke en winkeltjies om te besoek. Stanford het selfs 'n lieflike markie elke Saterdag op die stoep van die Stanford Hotel. Net buite die dorp is daar talle wynplase, 'n brouery en selfs twee kaasmakerye waarby mens ure kan omsit en ietsie eet en drink. Lieflike bestemming!"
"Our first time to Witsand, but definitely not the last. We have never seen so many whales in one place, and everywhere else I can think of one would have had to fight the crowds to see them."