Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment"Love dit, so baie plekkies om te sien en om by the gaan eet."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
4Winde"Pragtig skoon met al die nodige fasiliteite. Ons het ook veilig gevoel."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Wonderzee Self-catering Penthouse"Lieflike kusdorpie met die mooiste sonsondergang."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Hawerland"Blommeskou was skitterend. Interessante en vriendelike dorp."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Port Owen Marina"Ongelukkig was die weer onguur en kon ons nie op 'n bootrit gaan nie en was maar binnenshuis gebonde. Ons het egter oral rondgery en het lekker seekosse geniet by Paternoster."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Goose Nest"Net jammer 'Parrie' was nie te sien nie a.g.v. die bedrywighede in die hawe. "
"Walvis en hengelparadys, as dit jou belangstelling is, andersins kan dit nie regtig as 'n toeriste-aantreklikheid beskou word nie."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
ATKV Goudini Spa"It's quite nice but I don't think it worth more than 2 nights."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Mondche"Dit is die mooiste stukkie wêreld in ons land wat heeltemal onderkat word. Asemrowende natuurskoon en berge rondom die area. Skoon, netjiese rustige dorp met vriendelike mense. Alle fasiliteite in dorp om jou verblyf gerieflik te maak."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Breakaway Apartment"A small seaside village that is a short 1.5 hour drive from Cape Town with a lovely walking track along the coastline."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Didn't have time to explore the beautiful surrounds, but we would love to go back there sometime."
"Die Paarl is 'n droom plek met sy baie bome, die berge en rivier wat vol water is. Paarl is die plek om te wees!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bloublasie Struisbaai"Altyd 'n gunsteling met 'n verskeidenheid van see, strand, klip, natuur en vars lug."
Britannica Heights, Ontsnap Uit Kaapstad
West Coast Cactus Acc"Stil en rustig. Geen gejaag van karre en trokke soos in die stad. Geen heinings of kettings om alles toe tesluit. Waarlik veilig soos op n plattelandse plaas, met nag geluide en al. Die area is nog nie so verskriklik ontwikkel nie. En die mense is vriendelik en opreg."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Croeso Guest House"There is not much to do, which is great. Holidays should be about doing less."
"Ons kon oral loop en daar is baie restaurante om uit te kies. Ook lekker gekuier by die mark Saterdagoggend."