Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Britanniabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Beach"Die omgewing is baie rustig. Ek dink beslis daaraan om 'n belegging te maak en eiendom in die area te koop."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
"Awesome place. So many things to do in Pringle Bay and surrounding villages. The Pringle Bay festival was an added bonus (we didn't know it about the festival until our arrival)."
Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Watersedge 21"Vriendelike mense en heerlike bestemming om te ontspan. "
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Tidal Pools Self-catering Apartments"Jongensfontein is 'n ongelooflike plek. Komplimente vir die bestuur van Jongensfontein wat dit in so 'n netjiese en skoon plek hou."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
De Hoop Cottages"Alles is maklik bykombaar. Gaan maak 'n draai by R62 diner en Eseltjiesrus Donkey Sanctuary by McGregor."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Woodenleg Guest House"It's very far but it is a lovely holiday destination."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Harbour Lights"A place and surroundings that is worth a regular visit."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Skaapkraal"Museum is die moeite werd. Bontbokpark het effens teleurgestel. Klim na Twaalfuurkop wonderlik."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Protea Cottage"Dis die dorpie met die meeste atmosfeer aan die suidkus. Die proteas, fynbos en vriendelike mense is ‘n pluspunt!"
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Hawehuis"Ons verkies Stilbaai-Wes. Lieflike strand en baie dekor winkeltjies en eetplekke naby."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Voorwaar 'n mooi en lekker plekkie om te bly. Mense baie vriendelik. Alle winkels en mediese behoeftes byderhand."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Maxie Drive Port Owen"Definitely a place to come relax and enjoy a getaway."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Roosmarijn Guest House"Pragtige dorpie. Genoeg eetplekke. Rustige atmosfeer."
"Ek was daar vir 'n troue en het nie regtig geleentheid gehad om te verken nie, maar my broer en 'n vriendin het dit gedoen en was baie in hulle skik oor Caledon en die omgewing."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Koffie and Katel"Kleinmond is a great destination and recommended."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Annie's"Dit is een van die mooiste plekke in ons land. Sal vir seker weer Struisbaai besoek vir 'n vakansie en vir seker langer daar vakansie gaan hou."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Mondche"Rustige atmosfeer. Lekker weer, vriendelike winkelassistente."
"Die perfekte dorpie vir die lekkerste kuier. Gaan eet gerus by The Mystic Tin; ek sal dit ten sterkste aanbeveel."