Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Ons het dit net ongelukkig getref met wind, want ons wou baie graag op die rivier gaan vaar. Sal beslis weer kom kuier in hierdie dorpie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Lala Phanzi"For people who just wants to switch off with not a lot off expectation to be entertained."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Houthuisie"Stilbaai is 'n pragtige plek met lekker visvangplek en groot veilige strande. Ons sal beslis weer soontoe wil gaan."
"Witsand is ideaal as mens van die stedelike gewoel wil wegkom. In die omgewing is interessante plekke om te besoek: die pont by Malgas, de Hoop natuurreservaat, Infanta. Heidelberg het pragtige ou geboue en ' Aan de Kanaal' koffiewinkel is 'n moet. "
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
A Perfect"Zeer gunstig gelegen om de wijngbieden van de Wes kaap te bezochten. We zullen deze lokatie aanbevelen aan vrienden."
"Grabouw self is bietjie rof maar naby aan alles. So rondom Grabouw se dorp is daar baie om te doen."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage"Daar is so baie in die omgewing. Ons was tot by Franschhoek, Bonnievale, Montagu en Worcester. Pampoenstal was 'n belewenis. Dit is opvallend hoe goed die paaie versorg word selfs die grondpaaie. Dorpies is ook skoon en netjies. Sal beslis weer hierdie area wil besoek."
Voëlklip, Ontsnap Uit Kaapstad
Casa Del Mar 214"Pragtige omgewing. Dit was vir ons lekker dat dit net so 'n entjie uit die besige gedeelte van Hermanus is. Dit is opvallend hoe skoon die dorp is. Sal beslis weer hier wil vakansie hou."
Stellenbosch Sentraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Life & Leisure Boutique Guesthouse"Parkeerplek is en bly 'n probleem."
Voëlklip, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergsig Akkommodasie"Al die blyplekke is heerlik naby die see - so mens kan lekker see toe stap as jy in Voëlklip bly!"
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Tranquillity Self-catering Accommodation"Baie mooi deel van Suid-Afrika, tussen die berge en wingerde/boorde. Rustig en kalm."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Onse Plekkie"Jacobsbaai is nog ongerep en hoop dit bly so. Pragtige kusdorpie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Linhof Boutique Guest House"'n Pragtige vissersdorpie wat die moeite werd is om te besoek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Seekat on Malmok"A tranquil serene place that can be enjoyed without any disturbances."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Middedorp Woonstel"Lieflike, rustige plekie, baie om te doen daar. Thumbs up."