Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Suné's Self Catering"Worcester is seker die skoonste dorp wat ek al ooit besoek het. Mense is besonders vriendelik en gasvry. Ek het my hart daar verloor en sal more trek as ek kan."
Port Owen, Ontsnap Uit Kaapstad
Casa Boon 25"Geen klagtes nie. Ongelukkig was die meeste restaurante toe op Maandae, en was die bootrit nie beskikbaar nie maar met die hulp van die gasheer het ons reggekom en 'n fantastiese tyd gehad."
"Pragtige klein rustige dorpie. Die lighuis was ons die hoogte punt van ons vakansie daar."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
#Dlyfhoudt"Pragtige strand, lekker restaurantjies, wonderlike sonsondergang."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Pepper Tree Cottage"Ongelukkig nou baie droog en natuurlik afgeleë. Nie te veel om te doen, maar baie tyd om te rus."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Cottonfields Cottage"Met die regte verblyf kan dit fantasties wees."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Neptunus 2"Lekker, lekker, lekker. Wees net bewus Gaaitjie restaurant se kombuis sluit 20:00 op 'n Saterdagaand!"
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Bietou"Oulike dorp waar ons kleintyd vakansie gehou het. Besig oor die naweke en vakansiedae wat seker nie in almal se smaak sal wees nie."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
"Jongensfontein is ongeveer 15 km van Stilbaai af waar jy al jou nodige inkopies kan doen. Die dorpie is veilig met vriendelike inwoners. Dit het daai regte vakansie dorpie gevoel. Beslis 'n moet om jou siel te gaan herlaai."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Roosmarijn Guest House"Die nabygeleë hotel maak 'n mosselpot wat 'n besoek regverdig."
"A must visit, close to shopping centre, close to the beach, easily accessible by public transport. Just perfect."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Langebaan on the Beach"Besig binne seisoen, maar steeds die moeite werd. Heerlike plek vir winter wegbreke."
"Heerlik by die markie rondgeloop, 'n bier-proe gedoen, die droë vrugte winkel besoek, muskadel daar geproe en die aand by Mimosa Inn gaan "fine dine"."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Nessie"Dis 'n lekker Weskus dorpie. Baie mooi uitsigte vir foto's neem. Mooi kayak geleenthede vir vroegoggend."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fijnbos Manor"Die Porter tuin 'n moet om te besoek , aanbeveel deur Phabion by Fijnbos Lodge en Spa."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaalvoet Apartments"Dit was ons eerste besoek ooit aan Yzerfontein, 'n heerlike rustige dorpie met soveel genot."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Goeie ligging as jy 'n motor het."
Stilbaai-Wes, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie @ Lieflappie"Silwerskoon dorp, ons kom van die Oos-Kaap en ek wil nie politiek hierby betrek nie, maar dit verskil hemelsbreed van hoe dit hier by ons lyk! Ons sien met verlange uit om julle weer te besoek!"