Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bo-Kapie"Swellendam is awesome and the Tourism Bureau there is the among the best I have experienced in the world."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"McGregor het sy eie tyd, jy vang nie sommer die kroeg oop daar nie. Sou dit graag wou sien, maar die eienaars besluit of hulle wil oop wees of nie. Maar dit maak dit alles net soveel meer interessant. "
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Bird's Nest"Stilbaai is die pragtigste dorpie, dit was my eerste keer wat ek die dorpie besoek het, ek sal môre daar kom bly! So pragtig en die strande so skoon en lieflik. Ook Jongensfontein is so mooi, deel van die dorp!"
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View B&B"Had an absolute blast at the Dung Beetle Bar! What a friendly establishment with a variety of entertainment (darts, pool etc). The staff is very friendly. The food is such great value and really good. They make their own burger patties and the chicken schnitzel is something to try. We will definitely support them when in the area again and highly recommend them as a pit-stop!"
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Victoria Hotel"Ek dink Bredasdorp moet op 'n mens se oorstop-agenda wees. Baie oulike ou dorpie. "
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Lekker By Die See"Pragtige en veilige bestemming in die middel van die Weskus. Goeie keuse vir 'n blyplek terwyl die Weskus verken word."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Shack"Jy moet beslis elke plekkie gaan besoek - soveel om te sien en te ervaar! Mens kry sielerus daar!"
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Sleepy Willow Country Accommodation"Dit is 'n area wat baie besig is met die paaie wat Stellenbosch, Paarl en die Kaap verbind."
Malmesbury, Ontsnap Uit Kaapstad
Dassenheuwel Farm Stay"Mooi en netjiese dorp en pratige omgewing."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Maison Mafunyani"Pragtige dorp en omgewing. Sal weer teruggaan, vergelyk enige tyd met enige plek in Europa."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredeoord Guest Farm"Leuk stadje om een dagje of twee te spenderen. Het aanbod aan activiteiten is divers, van de rotstekeningen tot de rooibos fabriek en de dam. "
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Bamboo Beach Seaside Guest House"Dit is skoon met vriendlike mense. Goeie omgewing vir rustige vakansie hou."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
A Whispering Whale"Jacobsbaai is lieflik, stil, rustig en is so naby aan die Vredenburg/Weskus Mall waar mens alles kry wat mens nodig het - sentraal geleë om baie ander plekke te besoek en sou ek graag Jacobsbaai my laaste blyblek wou maak voor ek die tydelike met die ewige verwissel."