Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
On the Rocks B&B"Next time we come in September or October when the whales swim in front of the room."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Artist's Retreat B&B"Jacobsbaai is 'n gem wat nog nie ontdek is nie. Hoop dit bly so. Bly ons kon 'n naweek daar deurbring. "
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nkosi Posi"Stilbaai is nou nie een van die beste dorpies om te besoek nie, dit is meer vir mense wat wil kom rus."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Paul Kruger 63"Pragtige dorp en so boomryk. Wolfkloof is 'n wonderlike plek vir eninge onthaal met net sulke puik en vriendelike mense. Ek hou van Robertson dit is 'n dorp wat op jou groei."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Pragtige omgewing en baie vriendelike mense."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Plumbago Cottages"Robertson is 'n pragtige plek - vernaamlik hierdie tyd van die jaar."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Lavender House"There could be a tourist info center or more pamphlets at various places giving you an idea of things to do."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Carol's Cottage"Daar is baie slaapplekke in Swellendam en dit is 'n pragtige plekkie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Dis 'n baie mooi dorpie met 'n fantastiese atmosfeer. Besoek gerus Tolbos vir aandete. 'n Wonderlike restaurant in die middel van Gansbaai."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Manor"Very relaxing experience. Do make bookings for restaurants in advance, though."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Zabdiel Units"Dit is 'n pragtige dorpie met vreeslike vriendelike mense. Sal beslis weer daar kuier. "
De Kelders, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Heights"Ons tyd was te kort, maar ek het gewonder waar heen met kleinkinders sou mens hulle saam neem."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Selfcatering not avaialbe"Altyd 'n groot voorreg om hier te kan kom uitspan!"
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Cape Agulhas Guest House"Uitstekende potensiaal maar algeheel onder bemark. Daar is wel restaurante, brandstof en OTM's terwyl die webbladsye sê daar is geen fasiliteite nie!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
A & A Self Catering"Lieflike, rustige bestemming. Ware voedsel vir die siel!"
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Slakkepas 18"Dwarskersbos is one of those sleepy little towns where time stands still. Its perfect for a beach holiday getaway, but its only a 10 minute drive to Velddrif. It has a lovely shop which sells everything and anything and the people are friendly. The beach is so clean and quiet. It feels untouched by humans. It's a lovely place for relaxing."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tropico House Guest Rooms"Puik vakansieplek. Seker te besig in seisoen. Lekker wegbreekplek vir 'n naweek. Hoop net hul maak die toegangspaaie gou klaar. Stop en wag in die hitte nie baie lekker. Maar ja, ek sal weer soontoe buiteseisoen gaan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Harvest Moon"Lekker rustige wegbreek van die besige stedelike gebiede."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Die middedorp is binne loopafstand. Daar is 'n supermark baie naby en Die Boord is 'n stil, rustige area. Vir my doeleinde was dit ideaal."
"Die Tulbagh hotel se diens is uitstekend en hulle kos is uit die boonste rakke. Die res van die dorp bied nie veel nie en die "locals" is vriendelik dog bietjie oorweldigend. Ons was in Tulbagh vir 'n troue en ons vriende wat by ander gastehuis gebly het is in die vroeë oggend ure beroof so soos enige plek maar is moet mens maar op mens se hoede wees. "