Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paternoster Place"As ek enige aanbeveling kan maak sal ek se die strand kan bietjie skoner wees."
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Dunn’s Castle Self-Catering and B&B"Picketberg is lovely area . we enjoyed the serenity of the area and the landscapes."
"Die dorpie het ongelukkig so gegroei dat die rustigheid by die deur uit is in 'n besige seisoen soos Desember."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
AmaKhosi Guesthouse"Wonderlike plek vir vakansie en ongelooflik mooi!"
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Church Hills Boutique Guest House"Pragtige plek. Sal volgende keer langer wil bly. Ongelooflike mooi tonele."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Bo-Bakkies"Pragtige plek, maar raak te besig en bedrywig vir so klein plekkie."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Seeperdjie"By Jacobsbaai is jy weg van die stad se geraas. Hier vind jy stilte en rus, en kan jy die natuur geniet!"
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
La Rochelle"Ons het spesifiek Wellington gekies om oor die Bainskloof pas met ons motorfiets te gaan ry maar ek was absoluut versot op die hoeveelheid ou geboue in die dorp en my kamera het oortyd gewerk."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Skeiding Guest Farm"Meat in Heidelberg is excellent and very well priced (inexpensive) - Next time I visit, when it's not raining, I'll explore more sites of interest. Heidelberg is ideally situated as it's only a short hop to the magnificent Witsand/Port Beaufort - Breede river mouth. (Did I say I am a mermaid lover yet?). "
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Klokkiebosch"A lovely and peaceful place, if you compare it with Saldanha or Langebaan! Paternoster was also beautiful, but as we visited it in peak season it was very busy there. Die Weskusplek was also well worth the visit, fantastic spot, nice food and friendly people. We traveled to the West Coast from Pretoria, to attend a wedding in Langebaan, and I definitely think we made the best choice with staying in Jacobsbaai!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Lilla's Landing"Paternoster was een van die laaste ongerepte plekkies aan die Weskus. Dit was met hartseer om die ontwikkeling daar waar te neem in die 12 maande van ons laaste besoek."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Coco Self Catering Units"Heerlike, rustige vakansiebestemming. Baie om te sien in die omgewing as jy bereid is om rond te ry."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Whitsend Cottage"Ons wil volgende keer langer bly, dis 'n rustige en baie kreatiewe omgewing."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Eks mal oor die plek, wil graag eiendom daar besit."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Binnehof"'n Lieflike dorp, een van ons gunstelinge. Die pragtige, boomryke strate en mooi ou geboue wat getuig van jare se geskiedenis, is spesiaal!"
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Realou"Daar is pragtige plekke, die omgewing en die wynplase is ongelooflik mooi, maar vir die gewone mens onbekombaar duur."
"Town is beautiful and full of history. Joubert House has a most informative guide. What a beautiful place bursting with history. Route 62 needs more publicity. It is so incredibly beautiful, roads are very good and there's very little traffic. Not enough people know about it."
Shelley Point, Ontsnap Uit Kaapstad
Goblin's Creek"Die plek is uiters skoon as dit vergelyk kan word met Gauteng. Die water is koud maar die strande is pragtig. Binne bereik van Paternoster, Langebaan, Kaap Columbine Natuurreservaat, Yzerfontein, Velddrif en baie ander. 'n Baie lekker vakansiedorp!"