Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 10322 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

2879 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 4 mense

King's View Cave

Selfsorg in Oos-KaapOos-Kaap
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 4 mense

King's View Cave is in die berge van Aliwal-Noord, Flaauwkraal geleë, wat 'n natuurlike grot-ervaring bied. Dit wor...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Bergfietsry
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Visvang
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 9)

Panorama is 'n lieflike vierslaapkamerhuis op die hoofstrand in Eersteriverstrand in Tsitsikamma en spog met 'n moo...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 9)

Gratis kansellasie
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag (plek vir 3)
Langtermyn-verblyf 30% af!
Gratis kansellasie

Lekkerkuier

Selfsorg in Kirkwood, KirkwoodOos-Kaap
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag (plek vir 3)

Lekkerkuier is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Kirkwood. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers w...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag (plek vir 3)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 9)

Meerlust

Wildsplaas in Graaff-Reinet, Graaff-ReinetOos-Kaap
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 9)

Meerlust is 'n plaasstyl-selfsorghuis 30 km voor Graaff-Reinet soos 'n mens van Middelburg se kant af kom. Die huis...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 9)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

JBay Beachfront Apartment is in die Diaz Views-kompleks in Jeffreysbaai. Hierdie toevlugsoord aan die kus het 'n as...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)

Barnard Self-Catering Accommodation is op die eienaar se perseel in St. Francisbaai. Dit is ideaal vir paartjies of...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

The Aloe House bied verblyf in 'n selfsorg-suite of die hele perseel, naamlik The Aloe House Vacation Home. Hierdie...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf R995
R 995 R 846
per nag (plek vir 2)

The Little Loraine

Selfsorg in Lorraine, LorraineOos-Kaap
Vanaf R995
R 995 R 846
per nag (plek vir 2)

The Little Loraine is 'n pragtig ingerigte selfsorg-solderwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eien...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R995
R 995 R 846
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

The Studio at Brighton Manor is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Summerstrand. Die eiendom is 2 min...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 750
per nag, vir 1 mens

1 on Ross is 'n gastehuis wat uit 4 kothuise in 'n stil doodloopstraat net langs Henry-weg bestaan. Dit het 'n groo...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 1 mens

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang