Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6729 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Marine Drive 49"Ons het 'n paar bedelaars gehad wat heeltyd by die hek gestaan het en die mense as jy in 'n parkeerarea is, toet net en jy moet hardloop. Daar stap mens met klein kindertjies oor die pad en mense ry bitter onverskillig. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
5 Folkestone"Ons was verras deur die vriendelikheid en goeie diens van die mense van PE. Steeds heerlik om PE se strande en strandfront te besoek en sien uit na die volgende vakansie in PE."
"Middelburg het sy uitdagings en ek glo dat die owerhede na die uitdagings sal kyk."
"Cradock is a passing-by city with a lot of traffic. It is well located between nature and the eastern coast not too far away."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Tyday Accommodation"Was a nice short visit. Would like to visit soon again."
"Jeffreysbaai het 3 keer 'n dag beurtkrag, as jou verblyf nie alternatiewe krag of gastoerusting het nie moet jy saamneem, dit moet duidelik aangewys word. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Addo Park View - Sundaze Riverside House"Baie om te doen met Addo en Sondagsrivier nabygeleë."
"Ons het Graaff-Reinet baie geniet aangesien ons al voorheen daar was. Vriendelike Afrikaanssprekende mense. Dankie, ons kom weer."
"Werklik 'n unieke plekkie, en dit as gevolg van een vrou se kunssinnigheid. Dit voel soos 'n ander land, met 'n rustige pas en vriendelike mense."
"Die dorp het daarin geslaag om oor die jare sy karakter te behou deur erfenisgeboue pragtig in stand te hou. Beslis 'n besoek werd."
"Pragtige, skoon dorpie wat nie genoeg raakgesien word nie. Sal definitief 'n dag of twee daar kan bly om al die pragtige plekkies te verken. Dit was net 'n teleurstelling dat ons net by die Spur kon aandete geniet. Die duurste ete vir ons hele vakansie."
"Dis die perfekte plek om weg te breek van die stadslewe. Lekker strande om te swem en veilig."