Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.
"Cradock has lots of history. Olive Schreiner House is well worth a visit. Curator is very friendly and knowledgeable. Information centre is also very good."
Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap
Tipuana B&B & Self-Catering"Dis maar die gewone Oos-Kaapse dorp met beeste en donkies in die strate."
"Dit is 'n pragtige oop strand. Vissermanne se droom vir Kabeljou. Die skool dolfyne wat ons gesien het was 'n belewenis, soos hul baljaar en uit die water spring. Strand is skoon en heerlik om km ver te stap of draf. Baie mooi plek, regtigwaar."
"A very interesting place to visit. Lots of historical buildings and other sites. Valley of desolation is a must. "
"Daar is 'n lewendige atmosfeer in die klein dorpie met sy historiese huisies en geboue, asook allerhande interessante snuffelwinkels en eetplekke."
"The Owl House, Fossil Centre, Church and graveyard make the visit really worthwhile. Be prepared to pay city prices for most foods/beverages. The friendly bookshop is well stocked. The local crafters make good products and each tourist should support them"
"Polka restaurant is baie stylvol met goeie kos. Personeel professioneel en baie vriendelik. "
"As jy Port Elizabeth toe wil gaan, maar nie in die besige stad wil wees nie, dan sal ek definitief aanbeveel om in Seaview te bly. Dit is baie rustig en stil."
Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap
Bartholomew's Loft"An amazing town - clean and well preserved. The community takes pride in the heritage."
"Die geriewe is skoon en pragtig geleë. Die ontbyt wat voorgesit word is uit die boonste rakke en ek dink beter as wat mens by ander plekke kry. Dit is beter as vyfster. Was al drie keer daar en geniet dit elke keer meer. Word ten sterkste aanbeveel. "
"Baie om te sien. Hier is museums, geskiedkundige geboue, monumente, natuurreservaat en die Vallei van Verlatenheid en ook net 'n klipgooi ver van Nieu-Bethesda met al sy besienswaardighede. Beslis 'n besoek werd."
"Tifindale definitief 'n plek om te besoek in die Winter. Jou ryding moet net reg wees!"
"Weliswaar 'n besoek werd in 'n mens se leeftyd. Wees voorbereid dat opsies vir aandete beperk is."