Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.
"Beautiful holiday destination. Close to the beach - lots of hiking trails and cycling routes. "
"Kebeljous is 'n baie pragtige natuurtoneel om te aanskou soos hulle se prentjiemooi."
"Baie lekker plek om diere te besigtig: baie olifante en ander diere gesien."
"'n Besoek aan die Camdaboo Park met die Vallei van Verlatenheid is 'n geleentheid wat nie gemis moet word nie!"
"Wat 'n pragtige juweel in ons land. Die mense is besonder vriendelik en veral die buitelandse toeriste vind die dorp baie aanloklik. Die Nasionale Park tot die museums is alles in 'n baie goeie toestand. Die restaurante en winkeltjies is werklik uniek. Absoluut die moeite werd om Graaff-Reinet te besoek. "
"Rustige en unieke dorp en altyd lekker om tyd daar te spandeer."
"I would recommend Glengariff was a travel destination very highly for families and people who love nature and want a relaxed, beach holiday."
Gqeberha (Port Elizabeth) SSB, Oos-Kaap
GuestHouse on Irvine"Baie mooi toerisme-aantreklikheid en alle historiese geboue sowel as die hawe is baie sentraal geleë."
"Lovely area - but municipality needs to focus on dealing with the potholes on the road accessing Port Alfred from N2 - Grahamstown."
"Wat 'n pragtige voorstad van PE. Alles is so naby, winkelsentrum, rivier, strand en kort afstand na die stad."
"Daar is baie om te doen en een van die "moet doen" goed is beslis 'n besoek aan die Sneeuberg brouery vir 'n "honey Ale " en een van hulle "cheese platters"."