Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Alles was toe so ons kon nie regtig na baie plekkies kyk nie ..."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Waterval Farm-Stay

"Sal volgende keer graag 'n bietjie langer bly - Graaff-Reinet is nie net 'n oornagdorpie nie - dit bied baie meer."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Buffelshoek Guest Farm

"Pragtige omgewing. Camdeboo Natuurreservaat is waarde vir jou geld."

Marina Martinique, Oos-Kaap

Tobago Bed & Breakfast

"Marina Martinique is 'n goeie bestemming. Dis darem veilig binne die marina en die kanale is lekker om in te swem en maak vir mooi sunsets."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Zonnenstrahl Caravan Park

"We stayed for two days but could have stayed a few days more, a very restful and peaceful place with a surprising amount of things to do and keep the kids busy."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Wat 'n pragtige plek om oor te bly. As jy jouself wil rustig maak voor die vakansie in volle gang begin kan jy dit gerus in Nieu-Bethesda doen. Die pizza wat jy daar kry is die beste in die land!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Nagenoeg

"Wonderlike herinneringe van Nieu-Bethesda, met die bome, waters, strome, grondpaaie, en heerlike kos by Karoo Lamb en Ibis. "

Gonubie, Oos-Kaap

Seaside Holiday Apartments

"Goed geleë. Goeie familie-atmosfeer."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kleine Heimat

"Oulike eetplekkies en pragtige argitektuur en natuurskoon."

Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Colonel Graham Guesthouse

"Hulle sal moet spesifieke geleenthede skep vir toeriste."

Cannonville, Oos-Kaap

Emerald Cottage

"As jy in een van die gastehuise teen die rivier bly, moontlik, maar andersins is daar bitter min om te doen behalwe om Addo toe te gaan as jy nie visvang of op die rivier in 'n bootjie rondjaag nie."

Adelaide, Oos-Kaap

Tri-Angle B&B and Guesthouse

"I love the town and the people of Adelaide. "

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Brookes Hill Suites 223

"Skoon en netjies, vriendelike mense en genoeg aktiwiteite vir tieners."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

The Cottage

"Dorp self is bietjie vuil en verrinneweer, maar die Vallei van Verlatenheid is asemrowend. Vat 'n warm ding en iets om te drink en gaan kyk na die sonsondergang. Alles is toe op 'n vakansiedag. Paaie is nie mooi gemerk nie. Kerk is pragtig!"

Bluewater Bay, Oos-Kaap

Bluewater Bay Inn

"Bluewater Bay was my home away from home."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Cradock House

"Cradock het baie potensiaal wat nog nie ontgin word nie. Ongelukkig is die Olive Schreiner museum en ook Visrivier Museum gesluit oor naweke wat nogal teleurgestel het. Pragtige omgewing. Die Mountain Zebra Nasionale Park het beïndruk!"

Oesterbaai, Oos-Kaap

Oyster Bay Inn

"Oesterbaai is afgesonder en kan net met 'n grondpad bereik word. Dit maak dit so 'n rustige, ongerepte plek by die see. Die pragtigste strand en vriendelike inwoners. Ons hoop regtig dat daar nie groot ontwikkelinge plaasvind nie, want dan gaan die rustigheid verlore. As jy wil rus is Oesterbaai die plek."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Graaff-Reinet Inn

"Jammer mens is altyd haastig daardeur en bestee nie genoeg tyd aan die besienswaardighede nie."

Kirkwood, Oos-Kaap

Chameleon Accommodation

"Dit is 'n mooi dorp in 'n mooi omgewing."

Marina Martinique, Oos-Kaap

Watersideliving - Claptons 20

"Baie oulik vir mense met kinders."

St. Francis, Oos-Kaap

Ships Bell In St Francis

"We recommend St Francis to any holiday- maker."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

8 Abalone Place

"Port Elizabeth is a city that quickly grows on you. There are many attractions to visit and the coast line through Beach View is awesome. It is a Windy City but you get use to it and the pleasant temperature in the summer makes it an ideal summer destination. "

Blad
Blad 341 - Wys 10201 tot 10230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang