Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10323 resensies.
"Een van die mooiste, skoonste dorpe. Punte aan die gemeenskap wat so mooi na hulle dorpie en geboue omsien!"
"Dit is 'n besondere mooi omgewing in die voetheuwels van die Drakensberg. Naude's Nek is 'n goeie rit vir bergpadentoesiaste. Die rotsformasies van Barkly Pass is uniek."
"Pragtige Karoodorp, strate bietjie vuil, baie rondloper kinders wat bedel en mens irriteer. Mooiste ou geboue en besienswaardighede. Die Groot Kerk was pragtig asook Reinett Huis. Drostdy Hotel aandete was uitstekend en goeie diens ontvang."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
84 on Himeville"Baie lekker bestemming met baie besienswaardighede."
"The location is fabulous for families with young children, beaches are clean, soft sand and huge sand dunes provide hours of entertainment!"
"Dorp vuil, strate vol slaggate, min besienswaardighede - die Sybokhaarwinkel op dorp was toe a.g.v. geen voorraad - en dit was waarvoor ons soontoe is."
"Pragtige, skoon dorp en 'n ongelooflike, ryk, interessante geskiedenis. Plattelandse dorpe kan gerus by Graaff Reinet gaan kers opsteek."
"As mens van geskiedenis hou, is Graaff Reinet die plek om te besoek. Skoon, netjies met pragtige historiese geboue en breë strate. Saterdagmiddag en Sondag is winkeltjies ongelukkig gesluit."