Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Londen
4.1/5
volgens 351 resensies

Lees regte resensies van Oos-Londen van 351 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Londen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Londen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Londen Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as East London accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Londen akkommodasie

213 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

The Birdhouset is in 16de Laan in Gonubie, oorkant die Voëlpark, geleë. Die park is die tuiste vir raar inheemse pl...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Amber Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë en bied verblyf aan op 'n selfsorg- of B&B-basis. Dis ideaal vir gas...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense

Park Off

Selfsorg in Gonubie,  GonubieOos-Londen
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

Park Off

Selfsorg in Gonubie, GonubieOos-Londen
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Park Off is 'n bekoorlike selfsorg-suite met 'n privaat ingang in 'n idilliese riviervallei in die kusdorpie Gonubi...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

Die Huisies

Selfsorg in Stirling,  StirlingOos-Londen
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense

Die Huisies

Selfsorg in Stirling, StirlingOos-Londen
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Die Huisies is 'n lieflike selfsorg-kothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Baysville, Oos-Londe...

Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

30 on Tidewaters is in die idilliese kusdorpie Gonubie geleë. Dit is 'n lieflike selfsorgkothuis wat perfek vir 'n ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Vincent Valley Lodge is in Vincent Heights geleë en verwelkom gaste wat op soek is na 'n oase van rustigheid en ger...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)

Garden Guest Suite is 'n bekoorlike tuinwoonstel wat selfsorgverblyf in Vincent, Oos-Londen bied. Dit is 'n ideale ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Rolstoelvriendelik
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Arum House is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die rustige woonbuurt Bonnie Doon in Oos-Londen. Verblyf word...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)

Portside Inn

Gastehuis in Quigney Beach, Quigney BeachOos-Londen
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Portside Inn is 'n gastehuis naby die strandfront in Oos-Londen. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)

The Gecko Family Cottage

Selfsorg in Gonubie, GonubieOos-Londen
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

The Gecko Family Cottage is 'n selfsorgeenheid wat op die eienaar se eiendom in Gonubie geleë is. Dit het 'n privaa...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)

Daar waar die Sonskynkus en die Wildekus ontmoet, tussen die Nahoon- en Buffelsrivier, word reisigers deur die lekke Oos-Londen begroet. Dié polsende stad is geleë in die Oos-Kaap, 'n provinsie waar besoekers so tuis voel soos olifante in die Addo. Die lang sonskyndae, warm Indiese Oseaan en pragtige...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang