Indien jy Oos-Londen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Londen.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Londen Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as East London accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oos-Londen akkommodasie
218 lekke plekke om te bly
Dolphin Cottage is in die idilliese kusdorpie Morganbaai en is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek is vir die hel...
Ocean Valley View bied jou gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n stil doodloopstraat in Gxarha (Morganbaai). Daar i...
Mitford Memories bied selfsorgverblyf naby die strand in Gxarha (Morgansbaai) en spog met 'n see- en berguitsig. Di...
Mitford Views is 'n selfsorgwoonstel in 'n strandfrontwoonstelgebou in Morganbaai. Die eenheid spog met 'n pragtige...
Sea Shell @ Mitford Hotel is 'n seefront-selfsorgwoonstel in Gxarha (Morganbaai). Dié oopplan-woonstel bied slaapp...
Mitford Lodge The Crossing is in die bekoorlike dorpie Morgansbaai geleë. Hierdie pragtige selfsorgwoonstel bied ga...
Mitford-on-Sea Savuka is in die bekoorlike kleindorpie Morgansbaai. Dit is 'n pragtige B&B-woonstel wat 'n onvergee...
Mitford-on-Sea Dela is in die bekoorlike kleindorpie Morgansbaai. Dit bied B&B-verblyf wat 'n onvergeetlike vakansi...
Daar waar die Sonskynkus en die Wildekus ontmoet, tussen die Nahoon- en Buffelsrivier, word reisigers deur die lekke Oos-Londen begroet. Dié polsende stad is geleë in die Oos-Kaap, 'n provinsie waar besoekers so tuis voel soos olifante in die Addo. Die lang sonskyndae, warm Indiese Oseaan en pragtige... Lees meer