Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Jovali"Lieflike, skoon en netjiese dorpie. Ontspanne atmosfeer en baie vriendelike mense. Baie winkeltjies om deur te stap en heerlike eetplekke. Lieflike natuurskoon."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation"Ons het vir 2 dae, van aankoms aanhoudende reën gekry, sal net graag 'n afdak wou hê waaronder ons sou kon braai. Die stoepe is ongelukkig net met skadunet ingerig. Ons is mal oor die groot glas-voudeure wat kan oopmaak sodat jy voel jy word deel van die pragtige landskap."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Clarens is 'n pragtige dorp, omring met berge."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bergwoning Accommodation"Clarens is 'n moet om te besoek. Lekker koue bier en warm vars koffie oral beskikbaar. Die mense is vriendelik en verwelkomend. Winkeltjies miskien meer bekostigbaar vir internationale toeriste. Maar ons het ons kuier vreeslik geniet en sal dit aanbeveel. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Hierdie plek moet nog meer amazing wees as dit sneeu! "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Jovali"Pragtige omgewing, oulike winkels en heerlike eetplekkies naby Golden Gate."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Red Door"Tranquil and beautiful. 4 seasons in 1 day but loved every moment."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Jovali"As jy net na die winkels wil kyk is dit goed vir 'n een dag besoek. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Titanic View - Place of Peace"Juweel in die Oos-Vrystaat, en die ligging tussen die berge, al die winkels en eet-plekke (dankie tog geen franchise eetplekke nie) maak dit 'n ideale naweek wegbreek."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"'n Klein supermark sal voordelig wees vir gaste wat die omgewing besoek."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Wisteria Lane Guest House"Mooi klein dorpie wat ek graag weer sal besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Very special town with loads of eateries and cute shops."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"A clean, friendly town. Beautiful art galleries, interesting little shops and very good pubs and restaurants, A well-stocked general dealer with a very surly gentleman behind the counter!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Retreat"Clarens en die Golden Gate is vir ons een van die mooiste omgewings in die land. Die Clarens Brewing Co beslis die moeite werd om te besoek."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Goedgeleë"Net jammer vir die kaartfasiliteite wat nie gewerk het by die een plek nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Zwartmodder"Mooi dorpie met baie plekkies om deur te loop. Jy kan meestal loop na waar jy wil wees. Die kaas winkel en brouery moet mens by stop. Al negatiewe ding wat ons beleef het, is dat daar 'n paar onverskillige bestuurders in die dorp is. Ons moes op 'n stadium uit die pad koes om nie raak gery te word nie. Baie onnodig."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Dit is 'n interessante plekkie met baie om te doen en sien en veral eet. Het dit baie geniet en veral die feit dat dit nie gekommersialiseer is deur bv. kettingwinkels nie. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cloud Shadow Cottages"Die pragtige klein dorpie is altyd besig en aan die gons!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Titanic View - Place of Peace"Beautiful place for weekend gateway with your loved ones. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Fairview Cottages"Baie goed geleë vir dag uitstappies na Fouriesburg, Ficksburg en Clocolan met die mooiste natuur landskappe op die pad. Het die plaasskou op Clocolan besoek en dit geniet om van melee se manier van dinge doen op die plaas te kon aanskou."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Nelsbells Cottage"Wonderlike plek om 'n paar dae te gaan rus. Die omgewing bied egter so baie dat rus bykans onmoontlik is maar die vars lug en vriendelike mense is altyd wonderlik. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Golden View Luxury Self-Catering"Duur vir die gemiddelde Suid-Afrikaner, ons wil graag lekker ons land besoek en geniet, maar word meeste van die tyd uitgebyt. Veral pensionarisse wat dit moeilik vind, en tog ook ons mooi land wil geniet."
Ballyduff Kleinhoewes, Oos-Vrystaatse Hooglande
Chara Farm Stay"Dit is 'n plot. Niks om oor tekere te gaan nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Knock Out View"Goeie ontspanning en besonderse natuurskoon omgewing."