Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Lusthof Guest Farm"Dit is 'n heerlike plek om te kom ontspan en die pragtige natuur te geniet. Sal definitief weer teruggaan!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Old Country House and Cottage"Fouriesburg is gevul met prentjiemooi sandsteengeboue, het wonderlike restaurantgeriewe, en vriendelike mense wat pas by die mooi van die platteland. Ek sal reken Fouriesburg is nou wat Clarens jare gelede was voor die vreeslike baie toeriste daar aangekom het. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"Ek gaan vir seker terug! Daar is baie wat ek nog wou sien en doen."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Twogether"Pragtige dorpie met baie kuns, winkels en restaurante. Dit is beslis iets uniek. Indien u nog nie die dorpie besoek het nie, sal ek beslis 'n minimum 2 dae besoek voorstel."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Collett House"Mal oor die plek....mens is ontspanne die oomblik as jy uit die kar of af van die motorfiets af klim...."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Highlands-chalets"Awesome plek en nie ver van Gauteng af om 'n langnaweek te gaan nie."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg was 'n aangename verrassing, 'n netjiese skoon dorpie met die mooiste huise."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Ou Pastorie"38 gastehuise en 35 min vanaf Clarens. As jy wil rus is dit die ideale plek!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Die omgewing is ongelooflik mooi. Dit is 'n skoon wêreld en die mense is vriendelik. As jy van rustigheid en van mooi natuur hou, is dit die aangewese plek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arundel Studios"Dis 'n amazing dorpie, baie mooi en sal elke jaar graag wil besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Loads of fun, beautiful landscape, friendly people, great restaurants."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Goedgeleë"Dis 'n oulike klein dorpie, met lekker kuierplekkies, naby aan al die mooi plekke en Clarens. Ons sal weer teruggaan. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"Puik waarde vir geld en verskeie doendinge en aktiwiteite!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Shumba Valley Guest Farm"Model slaghuis se biltong is die beste en natuurlik The Windmill het die ongelooflikste atmosfeer met sy Jack Daniels dekor en die ou koolstoof wat heerlik brand. Diens en kos is uitstekend. Dit maak laat mens weer sal teruggaan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Castello Catharina"Clarens is 'n pragtige toeriste dorpie. Ek sal altyd weer terugkom."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Sweetie Pie Cottage"Clarens is my droom dorp! Ek het als geniet daar!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Retreat"Pragtige dorpie! Ek sal enige tyd weer Clarens besoek!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Was op ons "bucketlist" en gaan verseker weer daarheen."