Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Old Mill Drift Guest Farm"Die omgewing is pragtig en bied baie ekstra aktiwiteite. Soos gewoonlik, stop ons ons voertuig in Clarens en stap van winkel tot winkel vir ekstra spesiale en unieke items. Ek beveel beslis Maluti Mountain Adventures aan vir 'n fantastiese quad bike avontuur van ongeveer 3 ure lank."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stay! In Clarens"Behalwe vir die Grace upon Grace gastehuis, was die dorp Clarens vir ons ietwat van 'n teleurstelling."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
One The Mews"Our shopping experience in Clarens was disappointing compared to when we last visited in 2015. The quality of goods on offer was not as good as it was before. And the condition of the road around the town square is not acceptable anymore. If this town wants to thrive, the whole community needs to pull together and all involved (shops, municipality, guest houses, property owners, residents etc) need to stand together and contribute towards lifting the quality of the shopping experience, including the road infrastructure, of this beautiful village."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Sir Henry’s Accommodation"Toeristebestemming, baie plekke in dorp. Mooi omgewing vir verkenning."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Eden"Idillies, rustig, skilderagtig met uiters vriendelike mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lavender & Rust"Ons het Clarens en die omliggende areas baie geniet. Die dorpie het 'n goeie verskeidenheid van restaurante en ook baie winkeltjies om in rond te loop. Mooi, skoon dorpie en baie vriendelike mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
414 Rose Cottage"We love Clarens and travel there regularly for weekend getaways."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Baie meer om te doen as net die dorp of winkels besoek. Gaan ry bietjie rond in die omgewing."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
See-view Guest House and Cottage"Great vibe, especially for Heritage Day. So much to see and do and eat and drink!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Berg Cottage"Lekker kuier-dorpie met lekker eetplekke. Daar is baie mense op die dorp, veral op 'n Saterdag."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gable Cottages No. 4"Out of this world - however, a challenge is their local convenience store. It's one shop, Clarens is a tourist place, wishes local businessman can open another store within Clarens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"My daughter and I absolutely love Clarens and the people. Everyone is always so friendly and helpful."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Peach Trees"Ons besoek Clarens gereeld, en kan ongelukkig sien dat daar nie baie vooruitgang is nie en dat pryse op items regtig buitensporig geraak het. Ook, beurtkrag eis sy tol - ongelukkig - en baie van die winkeltjies en plekke is toe gedurende beurtkrag. Dit bly egter nog een van ons gunstellingplekke om te besoek vir die natuurskoon, ligging en rustigheid."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stay! In Clarens"Pragtige klein dorpie. Mooi winkels en baie om te sien. Definitief 'n moet-gaan is die Clarens brewery, heerlike kos en waarde vir geld en gin/bier tasting. Was heerlik gewees. Dan ook Golden Gate tussendeur die berge. Asemrowend mooi."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Pear Tree Cottage"Clarens is an easy drive from JHB and has quaint shops, good restaurants and beautiful views and mountains to explore."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Kolgans Villa 147"Pragtige dorpie en berge! Uniek en 'n besoek werd!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Interiors Guest Apartments"Oulike dorpie met baie om te doen en rond te snuffel en baie restaurante om van te kies. Ons het dit baie geniet."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
2 The Mews"Very beautiful and a great place to relax and spend time in nature!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Dis mooi met oulike winkels en heerlike eetplekke. Die lekkerste eetplek waar ons vir ure kon kuier was die Kooperasie Die kos en diens was baie goed. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Molen Farm"Die parkering is maar frustrerend en om elke keer die parkeerwagte te moet betaal tel op tot die uitstappie na die dorp se koste. Ons het op ou end eerder restaurante buite die dorp gaan besoek om nie te sukkel met parkering nie. Klein, simpel punt wat nie vir almal 'n probleem sal wees nie, maar tog iets om in ag te neem."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Was my 3de keer in Clarens. Dit het 'n bekoring wat jou wil laat terugkeer, meer en meer."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Habitat"Very friendly welcome! Thank you! We would love to come back! Very welcoming village with many more shops to explore than we managed. We would also enjoy hiking more in the area on our next stay."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lavender & Rust"Baie vriendelike, netjiese plek met so baie om te doen, te sien en te eet. Sal dit beslis aanbeveel."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Elysia Cottage"Beautiful town. Lots to see and do in the town and surrounds."