Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
414 Rose Cottage"Hiking is something worth trying. The area has other extreme sporting activities."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Van die paaie in Clarens is sleg en winkels maak in die week vroeg toe, maar dis geen krisis nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Baie aangename en interessante dorpie. Golden Gate is 'n moet sien."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mountain Villa 238"Plek vir kuier saam met vriende en familie. Al die eetplekke is op standaard, vriendelike diens en loopafstand van mekaar af."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Attic & Below"Clarens is baie duur met "groceries". Bring maar jou eie koeldrank, water, brood, chips, ens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Clarens is 'n juweel. Baie lekker area vir stap, fietsry en sommer net kuier. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Blackwoods Farm Cottage"Fouriesburg as dorp is aangenaam. Toestand van paaie vanaf Fouriesburg rigting Ficksburg is egter nie goed nie. Rigting Clarens is beter, maar vra ook aandag. Wees versigtig om na donker op die pad te wees."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Shumba Valley Guest Farm"Fouriesburg het my baie beïndruk met sy oulike restaurante, winkeltjies en gasvrye mense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mt Horeb Manor"Clarens is 'n sentrale plek vir die verken van die Malutis en die Drakensberge."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Thaba Lehae"Sal enige tyd weer terug gaan. Was elke minuut werd."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Odendaal’s Ridge"Beautiful town. Has old character with unpaved roads to add to the vibe. Clean and more importantly environmental sensitive."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Ashbrook Country Lodge"Stunning town with enough to see and do over a weekend. Lovely restaurants, shops and Mosaic Pizzeria was a very good find and a little gem in Clarens."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Four Koffie"Pragtigste sandsteen geboue is oral te sien in die dorp. Die dorp is baie rustig en jy kan alles kry wat jy nodig het in die dorp."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
See-view Guest House and Cottage"Altyd 'n lekker plek vir 'n wegbreek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Gaan op Gideon Groenewald se dinosaurus -oer, baie lekker daguitstappie. My seuntjie het dit amper so baie geniet soos ek. Lekker staproetes orals. Lekker boerebrekvis by die Artist Cafe."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mountain View Manor"Stappers, doen die 10 km-sirkelroete by Glen Reenen kamp. The Highlander Restaurant stel nooit teleur nie."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rustica Accommodation"Hulle is besig om die dorp op te knap, maar dit is baie klein en daar gaan eintlik niks aan nie. Daar is 'n paar oulike eetplekke. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cherry Stone Country House"Baie goeie rustige alternatief vir Clarens. Nog 'n regte plaas-atmosfeer. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lavender & Rust"The Saturday morning 8am parkrun (5 kilometer) is very nice."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"Te min parkering en alternatiewe vervoer-fasiliteite. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Willow Villas"Roads in town need a service - uneven roads/potholes all over."