Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg as a town doesn't have much but you come for Clarens and nature."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Oxwagon Camp"Enjoyed our visit to Clarens, ideal for art lovers."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Stoke House"Het dit vreeslik geniet. Soos om 'n lucky packet oop te maak. Pragtige natuur en 'n ongelooflike vibe van ontspan en wees net jouself. Vergeet van al die gejaag en indulge in die natuur en vars lug. Baie lekker gewees en sal vir seker myself gaan haal. Wou net daar bly. Pragtige, moet-koop geskenkies wat mooi herinneringe het en wat my laat plannetjies maak om gou weer daar te gaan kuier. Pragtige dorpie!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Would be nice if there was proper tourist info or even a town map of listed restaurants. I was sent from pillar to post and there was no hiking permit left for the nature reserve at the Protea Hotel. Didn't know most of the shops close at 4pm during the week. More activities for the kids would be nice. As a Muslim, there is not much variety for halaal goods, but I didn't expect it. Didn't find the people very friendly towards us either. Other than that, Clarens is a beautiful little town with breathtaking mountain views. A lovely base to experience the natural surroundings."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Pumula Guest Farm"Oppiestoep restaurant kan nie gemis word vir 'n heerlike plaasontbyt nie!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mafube Mountain Retreat"Ons was nie binne die dorp nie, maar die omgewing is pragtig. Net jamer die paaie is so sleg in die imgewing. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Nature's Loft - Sunflower Loft"Fouriesburg is 'n fantastiese vakansieplek vir mense wat aktief is, daar is baie stap roetes en aktiwiteite om te doen. Daar is ook 2 lekker restaurante wat oop is van oggend tot aand."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Di Plaaswerf"Goeie restaurante. Baie klein dorpie, nie alles is altyd oop nie. Gebruik Betlehem (naby) vir inkopies."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rosewood Corner"Ek was in en uit die dorp, maar dit lyk pragtig en skoon en heelwat moderne eet- en koffieplekke."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Patcham Place"Clarens besoek beslis die moeite werd. Julle sal ander roete vanaf Gauteng moet aanbeveel. Die roete via Villiers, Frankfort is 'n nagmerrie: pad uiters swak. Daar is twee ander roetes. Roete via Sasolburg en Heilbron is baie korter en beter. Beste roete is via Warden, roete is langer, maar baie beter."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Gate Guesthouse"Ek's mal oor Clarens en probeer om ten minste een keer 'n jaar soontoe te gaan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Khaya Clarens"Clarens is a hidden gem. Absolutely enjoyed being there."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat"Love Clarens, and the rest and peace it offers over a weekend!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bergvliet House and Cottages"Absoluut die regte plek om weg te breek en die natuur te geniet."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Daar is basies niks om te doen en die dorp self is vervalle. As jy dringend noodsaaklikhede benodig sal jy na Clarens of Bethlehem moet ry."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Baie lekker. Net baie besig. Verkies stil en privaat, maar omgewing pragtig en mense baie vriendelik."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Andes Clarens Guesthouse"Die heerlikste restuarante beskikbaar, bespreek asb. vroegtydig om plek te verseker."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Willow Villas"'n Baie besige kunstenaarsdorpie met van die lekkerste eetplekke!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Oranje Guest Farm"Die kombuiskos fantasties en diens baie goed."