Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Oak Leaves Cottage"Clarens het 'n heerlike atmosfeer wat 'n mens nêrens anders kry nie, ons het dit weereens na ons vierde besoek ervaar! Ons geniet dit elke keer om deur elke gallery en winkeltjie te snuffel. Dan sommer net die berge in te vaar in die Golden Gate Reservaat wat met elke seisoen 'n belewenis van sy eie is!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Attic & Below"Avoid travelling the R26 via Reitz and Tweeling due to abandoned road works sections - potholes, gravel and rocks."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Kruik"Golden Gate is worth a visit. Just enjoyed the beauty."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Studio Cottage"Mooi dorpie, baie vriendelike mense. Nie vir mense wat groot opwinding soek nie, maar lekker vir rus en ontspan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
de Minimalist House"Beautiful place where you get peace of mind. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amalia"Word elke keer net mooier en lekkerder om Clarens te besoek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Die paaie soontoe via Villiers Frankfort is 'n nagmerrie. Sal Heilbronpad aanbeveel."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Boulders Lodge"Pragtige landskap en baie mooi gastehuise in omgewing. Baie om te doen, sonder om te ver te ry!"
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Stil en baie goeie toeristebestemming. Die paaie is egter nie in so 'n goeie toestand nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Larola Terraces"Very quiet and friendly town with all entertainment needed."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Apparently the road between Fouriesberg and Ficksberg, and beyond is not recommended. Rather go east via Bethlehem and Bloemfontein."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"As jy nog nooit Clarens voorheen besoek het nie, mis jy vir seker uit op al die mooi en lekker in die lewe. Almal in Clarens is vriendelik (tot die honde) en die rustigheid laat jou behoorlik vergeet van die alledaagse gejaag. Die dorp is netjies, skoon en baie goed geleë. Dit is net 'n luilekker lewe daar waar mens behoorlik kan gaan rus. Daar is baie dinge in en om Clarens om te doen en niks jaag mens nie."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
RiverWalk Guest House"Special place, always a wonderful time. Pity some stores have closed, no doubt Covid-19 related and many new restaurants which can be seen either positively or negatively dependent on one's views. Will be back soon."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Blackwoods Farm Cottage"Die omgewing is pragtig, maar die dorp is ongelukkig hartseer."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Clarens Place"Kunstige nessie wat mens se hartsnare aanraak for a lifetime."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Herberg-Klein"Clarens is 'n baie lekker wegbreek-dorpie met vele winkels, restaurante en staproetes om van te kies."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Feathers"Die lekkerste kuierdorpie omring deur die mooiste berge."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
One The Mews"Ons gaan elke jaar terug Clarens toe, dit is net lekker om daar rond te loop. "