Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gentle Presence Cottages"Altyd goeie waarde vir geld en baie om te doen."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Villa Vista Bonita 63"Pragtig en mooi dorp. Baie om te sien en te proe. Lekker naby, jy parkeer en loop. Alles bymekaar."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Cosy Corner"Clarens is 'n juweel wat ek gereeld besoek vir rus en vrede!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rosewood Corner"Ons het 2 restaurante besoek. Baie lekker kos vir goeie prys. Interessante winkels. Kon ongelukkig nie bier en whisky proe weens Covid grendeltyd."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Lesoba Guest Farm"Clarens and Fouriesburg are a piece of heaven. The surrounding hills and rock formations are so stunning. Fouriesburg is also close to Clarens with its special and quaint shops to admire. The Golden Gate National Park is a must to see as well. Best to drive in from the Bethlehem side as the roads from Ladybrand and Ficksburg are not in a good condition. It would also be nice to see the gates in and out of the Golden Gate Nature Reserve staffed as valuable income is being lost there. Such a stunning area. A must to see."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"'n Dorp wat almal moet besoek en 'n paar dae daar spandeer."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Die omgewing is baie mooi en bied iets vir elkeen se smaak."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rosewood Corner"Steeds pragtig. Hoop al die winkels kan Covid deurstaan. Dis maar hartseer om te sien hoe min mense daar is."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Willow Villas"Not an ideal time to visit as lots of shops and restaurants are closed due to Covid, but still a quaint town to visit."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Neethlings Place"Pragtige, klein kunstenaarsdorpie. 'n Moet vir elkeen om te besoek!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mystic Mountain Cottage"As dit bietjie goedkoper was, sou mens dalk meer gereeld so naweek kan beplan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stonehaven Clarens"Die dorp is skoon en die mense is vriendelik. Ideaal vir wegbreek van die besige stadslewe."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Modderfort"Ons was gedurende die week daar om 'n verjaarsdag te vier, maar maak gerus 'n langnaweek daarvan as meer dinge gebeur, veral op die kunsfront! Vergeet van yuppie Clarens, Rosendal het nog hart."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Attic & Below"Clarens het sy eie bekoring! 'n Moet vir elke reisiger. Heerlike takeaways tydens Lockdown Level 4, vars lug en die mooiste uitsig."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mountain Villa 238"Die Covid-pandemie het die Clarens-besoek gedemper."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Forest Lane"Die plek wat aan almal se smaak sal voldoen in 'n rustige vakansie-atmosfeer met ongeskonde natuurtonele."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiberg View Clarens"Ek gaan vir die berge, die vars lug en die atmosfeer. Dis heerlik om die berge om elke hoek en draai te sien wanneer jy deur die winkels snuffel of 'n ete by een van die baie restaurante geniet, of sommer net wanneer jy jou oë oopmaak in die oggend."