Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Oulike klein dorpie. Gaan jaarliks terug. Goeie restaurante. Veral TREATS Restaurant is uitstekend."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Titanic View - Place of Peace"Definitief 'n juweel om te gaan besigtig."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Sir Henry’s Accommodation"Clarens is fantasties, ons sal beslis weer gaan."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Baie mooi natuurskoon en netjiese dorp. Kan egter probeer om die gate in die pad te herstel."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Tin Roof Cottage"Mens voel veilig in Clarens en sy mense is vriendelik. Pragtige plek."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Kolgans Villa 147"Die dorpie bied iets van alles. Heerlike kuier- en eetplekke. Die omgewing is fantasties, die Goldengate area, die berge en uitsig, is so mooi. Baie staproetes in die area."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Domaine Sérénité"Bit of a tourist trap, but nevertheless presents a lot of options for the visitor to choose from."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amani Guest House"Clarens has so much to offer, from arts and crafts, to the best variety of places to eat and the exploration never stops. A must for a weekend getaway."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Die Studio Cottage"Almal moet daar kuier, ten minste een maal in jou leeftyd."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Always a nice break and fun walking around and enjoying all the art."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Stay! In Clarens"Clarens is so 'n mooi wegwaan dorpie ingenessel in so mooie natuur. Die een ding is wat mag pla is die aanhangers wat by mens se kar en in die straat jou kom pester en jou kar probeer was sonder dat jy dit gevra het. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Ons was al daar, maar dit was dié keer net nie dieselfde nie. Al die winkels was nie oop nie en die ander het ons nie aangestaan nie. Van die eetplekke was al vroeg toe - het wel toe plekkie gekry en lekker geëet."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Blackwoods Farm Cottage"Baie netjiese en mooi omgewing, met hartsmense."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mon'Amie"Clarens is a quaint and lovely little town. Support local tourism and look for an adventure every day that you are there. Treasures are bound to find you."
Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande
Modderfort"'n Goeie koffiewinkel wat fokus op koffie sal great wees!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Asemrowend mooi om die dorp en die lekkerste atmosfeer in die dorp. Beslis 'n meer gereelde plekkie om te besoek."